Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Abalone Self-Catering

"Lambertsbaai is 'n lieflike skoon dorp en die perfekte dorp vir lekker ontspan."

Paarl, Wes-Kaap

DOT J J B & B

"Paarl is 'n mooi plek."

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Dut Hut

"Dit is vir my die mees idiliese plek in ons land."

Caledon, Wes-Kaap

The Robin Cottage

"Wegkruip- en ruspkekkie waar jy die natuur kan waardeer en die rustigheid kan ervaar van die dorpie!"

Kleinbaai, Wes-Kaap

Kormorant Apartment

"Baie oulike plek! As ou kampeerders op Gansbaai, is Kleinbaai en omgewing reeds baie goed aan ons bekend!"

Ruiterbos, Wes-Kaap

Sunflower Cottage

"Lekker wyn en kaas en plaaslewe wat baie goed is vir die hart."

Wildernis, Wes-Kaap

The Pink Lodge on The Beach

"Dit is 'n ongelooflike mooi plek en het alles wat jy nodig het. Enige groot veranderinge sal die karakter van die dorpie en streek wegneem."

De Kelders, Wes-Kaap

Seaview Apartment

"Rustige en netjiese kusdorp - sal weer daar 'n draai maak! "

Calitzdorp, Wes-Kaap

Klokkies B&B

"Pragtige dorp met die mooiste ou huise."

Oranjezicht, Wes-Kaap

Villa Bianca

"Unieke ou wonings."

Prins Albert, Wes-Kaap

By-Die-Koppie Guesthouse

"Pragtige dorpie! Vermy die Swartbergpas - dis 'n nou grondpadpaadjie oor die berg! Tensy jy senuwees van staal het! Baie mooi uitsig van daarbo af!"

Danabaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"Danabaai is pragtig en het lieflike strande."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

La Montagne Lodge

"Het ongelukkig nie tyd gehad om regtig deur die dorpie te gaan nie, maar sal beslis weer vir 'n besoek gaan."

Prins Albert, Wes-Kaap

Saxe-Coburg Lodge

"'n Pragtige Karoodorp - 'n moet vir elke reisiger."

Stilbaai, Wes-Kaap

Die Hawehuis

"Once you have visited Stilbaai you will be back."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Aloe Manor

"Pragtige dorp, wonderlike mense en fantastiese KKNK 2016!"

Kleinbaai, Wes-Kaap

Great White Accommodation

"Baie mooi plek om te besoek!"

Knysna, Wes-Kaap

Glen House

"Knysna is stunning!"

Stilbaai, Wes-Kaap

Ankergooi

"'n Pragtige, stil dorp."

De Rust, Wes-Kaap

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust se gasvryheid is alom bekend. Stop, staan oor, beleef, loop van die een interessante plek na die volgende en jy sal die kultuur van De Rust saam met jou neem. Dankie De Rust en die inwoners vir julle vriendelikheid en gasvryheid."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandhaus

"Pragtige plek. "

Pearly Beach, Wes-Kaap

Milkwood Cottage

"Naby aan Gansbaai, Franskraal, Baardskeerdersbos en Uilenkraalsmond. Baie om te doen en te sien, of net rustig by die see te kan ontspan."

Plattekloof, Wes-Kaap

iNkosi Luxury Lodge

"Die uitsig is pragtig. Mooi netjiese omgewing. Lekker stil, uit die stad se gejaag uit."

Wildernis, Wes-Kaap

Old Post Office Lodge

"Wildernis is pragtig!"

Blad
Blad 1124 - Wys 33691 tot 33720
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang