Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Naby aan Gansbaai, Franskraal, Baardskeerdersbos en Uilenkraalsmond. Baie om te doen en te sien, of net rustig by die see te kan ontspan."
"Die uitsig is pragtig. Mooi netjiese omgewing. Lekker stil, uit die stad se gejaag uit."
"I would have liked to spend more time in Sedgefield as there seems to be a lot more to do than there appeared to be in the past. It would be nice to explore it more."
"Silversands is 'n absolute pragtige strand met die skoon sandduine. Eenrigting parkeerarea egter 'n groot probleem."
"Ons het 'n draai deur die Karoo Nasionale Park gery. Dit het ons 3 ure 50 min altesaam geneem van in by die hek tot weer uit by die hek. Pragtige koedoes, elande, gemsbokke en rooihartebeeste gesien. Was die moeite werd."
"Heel lekker en naby genoeg aan Hermanus maar ver genoeg om die gedruis te mis."
"Dit is 'n pragtige, skoon dorpie met baie vriendelike mense. Kan dit aanbeveel vir enige toekomstige besoekers."
"Weskus stel nooit teleur nie. As jy van natuur en buitelug hou, is dit die plek vir jou."
"'n Pragtige plattelandse dorpie met 'n fantastiese bakkery (Louretta's) en slaghuis (Pinto's)."
"Unbelievable change in the town. Beautiful guest houses and restaurants. Very high level of amenities and incredible choice of restaurants."
"Die kabelkarrit was 'n belewenis. Die uitsig van bo af is onbeskryflik mooi. Al wat ek kan sê is as jy die Wes-Kaap besoek en jy gaan nie op met Tafelberg nie, het jy beslis nie die Kaap volkome gesien nie."
"Wonderlike ligging. Dis bietjie iets anders, veral met die fokus op platteland en olywe. Sal definitief weer kom."