Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Ek het buite spitsseisoen gereis en dit was heerlik stil en kalmerend in Kleinbaai."
"Gansbaai is oulik maar daar is nie veel te doen nie - gelukkig naby plekke soos Hermanus en Kleinbaai - sal moeilik wees om klein kinders besig te hou omdat daar nie regtig 'n strand is nie - vir meer volwasse toeriste is dit egter 'n baie lekker plek om te gaan ontspan en ons sal beslis weer gaan."
"Van Dorpstraat tot al die wynlandgoedere van Stellenbosch, is dit een van my gunsteling bestemmings in Suid-Afrika."
"Dis baie lekker, skoon en netjies. Mense is vriendelik en dis nie ver van V&A Waterfront af nie. Naby aan eetplekke en naby aan Seepunt se swembaddens."
"Is absoluut verlief op Yzerfontein en al die weskus dorpies. Beslis een van my gunsteling vakansie bestemmings."
"Fantasties buite seisoen. Kan besig raak binne seisoen. Vakansie-paradys. So baie om te doen!"