Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32799 resensies.
Chantel R. - 12th January 2020
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Pragtige strande, vriendelike mense, lekker aktiwiteite en George is net 10 min weg as jy smag na groot inkopiesentrums.
Peter N. - 12th January 2020
staying in Strand, Wes-Kaap
'n Jammerte die wind het elke dag gewaai wat so bietjie onplesierig was. Gelukkig was ons woonstel goed ingerig en het die wind nie ons verblyf affekteer nie.
Philip M. - 12th January 2020
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Sentraal geleë tussen Mosselbaai en Hartenbos, naby alle vermaak en winkels.
Eugene J. - 12th January 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige dorp met al die winkels wat jy nodig het. Die dorps mense is vriendelik. Baie warm in die somer, so maak seker dat jy verblyf kry wat lugverkoeling het.
Ilse V. - 12th January 2020
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Asemrowende en skoon omgewing.
Netta S. - 12th January 2020
staying in Riviersonderend, Wes-Kaap
Heerlik gekuier in die Ou Meul Bakkery!
Amanda S. - 11th January 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige klein dorpie.
Ronelle Y. - 11th January 2020
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Rustige, ontspannende plekkie wat baie veilig is.
Kevin C. - 11th January 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
We stayed in St. Helena for 20 days before staying in Paternoster and enjoyed the more relaxed pace on the north side of the peninsula more than the more frenetic pace in Paternoster. The beach at Paternoster, though, is definitely superior to any beach going north until Dwarkersbos. Great for sufing, sail boarding, kayaking, beach runs and walks and birding.
Desmond B. - 11th January 2020
staying in Knysna, Wes-Kaap
Pragtige plek vir toeriste met uitstekende restaurante en ontspannings-aktiwiteite.
Adwina T. - 11th January 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Dis 'n asemrowende plek om vakansie te hou.
Anthony S. - 11th January 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pragtige plekkie met al die nodige benodigdhede. Het Ocean Basket gemis (ons gunsteling-restaurant).
Maureen J. - 11th January 2020
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
Awesome place. Would definitely visit again.
Lorraine N. - 11th January 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
The beaches are sublime. We loved the long, peaceful Langstrand for a morning stroll and a dip with a pod of dusky dolphins, and the afternoon business of the fishing boats coming in with their catch. A lonely seal entertained us one morning diving for fish close to the rocks at the Mosselbank divide. There was a huge pod of whales frolicking just outside the bay at Tietiesbaai shooting multiple waterspouts up into the sky in some kind of orchestrated sequence, reminiscent of those fountains that dance up from the ground. We were lucky to see one or two jumping as well before the light faded. One negative about the town was that, as a vegetarian, the famous gastronomy was sorely lacking! We managed to find a very dry chickpea curry at one restaurant, followed by pizza, pizza, more pizza, and finally, a veg curry which tasted like a lamb curry with the lamb taken out! Fresh vegetables and salads would be a pleasant option.
Salome B. - 11th January 2020
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Sal definitief weer gaan. Was baie lekker en pragtige, veilige plek naby als.
Zilla S. - 11th January 2020
staying in George, Wes-Kaap
Ongelooflike dorp met vriendelike en aktiewe mense. Baie skoon met geen slaggate of ander munisipale probleme nie. Sal beslis weer gaan.
Joan B. - 11th January 2020
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Lovely town.
Birgit S. - 11th January 2020
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Perfect for kitesurfers. Not your classic beach holiday (too windy, water too cold). A bit far from other touristic locations. Incredible view.
Ethelwyn S. - 11th January 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lack of a Town tour guide. The museum could be more inclusive of all the people of Lamberts Bay.
Marika L. - 11th January 2020
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
'n Stukkie juweel van 'n dorpie aan die Weskus. Ongerep met die mooiste sonsondergange. Sentraal geleë en naby aan omliggende dorpe en groot stede. 'n Kusdorpie en vakansiebestemming wat enigeen se hart sal steel.
Anina M. - 11th January 2020
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Great that it's not as busy as Hartenbos and Mosselbaai but close enough to drive in every day.
John K. - 11th January 2020
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Stil, veilige omgewing, selfs busdiens is beskikbaar.
Joubert V. - 11th January 2020
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Bou meer van die grasdak afdakkies op die strand. Plant ook meer palmbome. Dit skep 'n mooi prentjie.
John J. - 11th January 2020
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Lekker plek om te stap op die sand.
Cecilia J. - 11th January 2020
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is rustig en alle geriewe soos winkels, eetplekke ens. Is binne maklike bereik. Die inwoners is vriendelik en baie behulpsaam ons sal definitief weer daar gaan kuier.
Kenneth R. - 11th January 2020
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Klein dorpie, baie warm, nie veel winkels om van te kies nie, enigste opsie is maar Spar, verkies Clanwilliam, maar Citrusdal is nader om te ry. Dorp baie besig gedurende oggende.
Johan A. - 11th January 2020
staying in Piesangvallei, Wes-Kaap
Al wat ek kan sê is dis 'n asemrowende gebied en ek sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou.
Erika P. - 11th January 2020
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Gaan doen die 4x4 roete deur die berge met 4Venture, dis fantasties!
Willem B. - 11th January 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Geskiedkundige omgewing en vriendelik.
Erika P. - 11th January 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Daar's maar net iets aan Paternoster wat jou hart dadelik steel!
Chris H. - 11th January 2020
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Baie mooi daar. Baie lekker plek.
Cathlene S. - 11th January 2020
staying in Suiderstrand, Wes-Kaap
Little to far from shops. 5.2 kilometers gravel road was little challenging. Signal challenges. Only Vodacom network got signal.
Janneke R. - 11th January 2020
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Citrusdal het minder toeriste-besienswaardighede. Min winkels net 'n Spar en Pep. Ons verkies Clanwilliam. Baie meer eetplekke en selfs 'n winkelsentrum vir jou inkopies.
Shihaam O. - 11th January 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Beautiful, peaceful and lots too see and do.
Maré V. - 11th January 2020
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Daar is verskriklik baie om te doen met al die wynplase in die omgewing - lekker naby aan Kaapstad baie ander plekke.
Piet N. - 11th January 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ons glo almal behoort 'n draai in Yzerfontein te maak. Gaan beleef die Weskus op sy beste.
Melissa A. - 11th January 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Lovely houses with beach views!
Zelda B. - 11th January 2020
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Baie interessante en pragtige area.
Cherise L. - 11th January 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Love Kleinmond.
Greg L. - 11th January 2020
staying in Columbine, Wes-Kaap
Quiet getaway. Accommodation spoilt it.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za