Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37425 resensies.
Carlien D. - 3rd November 2020
staying in Witsand, Wes-Kaap
Vissersparadys.
Truda E. - 3rd November 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Die omgewing is pragtig.
Lindie L. - 3rd November 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Die beste!
Alfred L. - 3rd November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Nice place.
Franna V. - 3rd November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Ag jinne, alles in die Kaap is mooi en dit werk. Dis maar net een van daai plekke in ons land wat jou laat besef hoe mooi land ons het, afgesien van al die ander dinge waarmee ons moet deel in SA. Dis altyd 'n goeie bestemming vir vakansie en daar is meer as genoeg om jou besig te hou sodat jy nie verveeld raak nie. As jy in die Kaap verveeld raak op jou vakansie is dit een van 2 goed wat jou hinder - jy het nie genoeg geld om te beweeg en dinge te doen en sien nie, of jy is self 'n vervelige mens.
Carlos N. - 3rd November 2020
staying in Knysna, Wes-Kaap
Best of all worlds, awesome forests, sea, beaches, chilled town, awesome people, restaurants. I love Knysna, gonna be my home some day.
Simone H. - 3rd November 2020
staying in Arniston, Wes-Kaap
Great for kids and families.
Corrie B. - 3rd November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Colleen S. - 3rd November 2020
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Lovely place to visit.
Widaad D. - 3rd November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Best place on earth.
Celeste V. - 3rd November 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Lieflike strande en stapplek. Verbasend eintlik heelwat restaurant opsies ook.
Lorisssa H. - 3rd November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Prentjiemooi.
Charmaine B. - 3rd November 2020
staying in Paarl, Wes-Kaap
Loved the visit.
Bernito V. - 3rd November 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Was nog altyd een van die mooiste en rustigste Weskusdorpies.
Millicent J. - 3rd November 2020
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Is lekker in Vredenburg!
Christelle & Terence D. - 3rd November 2020
staying in Ceres, Wes-Kaap
Stunning mountain views, need to explore area more on next visit.
Raymondy P. - 3rd November 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Asemrowend.
Martin B. - 3rd November 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Netjiese, skoon dorp.
Nicolette K. - 2nd November 2020
staying in Witsand, Wes-Kaap
Pragtige plek met best of both worlds (rivier en branders).
Carol-anne S. - 2nd November 2020
staying in Darling, Wes-Kaap
Baie om te doen. Wynproe, bierproe, olyfproe, Darling Sweets se heerlikste toffies, Evita se Perron. Beslis 'n 3-dag-kuier!
Anastasia M. - 2nd November 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus as a seaside resort holds no appeal, but this holiday home on the lagoon set far from the town and on a quiet beautiful spot on the lagoon was lovely.
Claire S. - 2nd November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is een van die mooiste kusdorpies in die Wes-Kaap.
Thursdon D. - 2nd November 2020
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Lovely, quiet little town, good for relaxing and breaking away from the hustle and the bustle of the city.
Chantelle B. - 2nd November 2020
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Dis 'n klein, rustige dorpie. Die polisie is teenwoordig en doen gereeld patrollie. Ons het baie veilig gevoel.
Eddie C. - 2nd November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Ek hou al vir meer as 40 jaar in Mosselbaai en Hartenbos op 'n jaarlikse basis vakansie.
Anchen V. - 2nd November 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ons het die Hemel-en-Aarde Vallei besoek. Creations is 'n moet! Ocean Villa se ligging is uitstekend. Ons was ook by Ficks Restaurant! So lekker vir die hele gesin. Love dit!
George A. - 2nd November 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
First but definitely not the last time visiting this area! A real gem of a place - a treat to visit for a getaway from the routine rush of daily life.
Marinda B. - 2nd November 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Sal graag die res van Clanwilliam wil besoek om te sien wat dit alles bied.
Marieta O. - 2nd November 2020
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
'n Moet-besoek.
Juandre A. - 2nd November 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
It is beautiful and a place I would definitely recommend.
Andrew M. - 2nd November 2020
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Good road signage, some dirt roads in Jacobs Bay was a surprise.
Bonita M. - 2nd November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Pragtige plek en baie ontdekkings om te doen.
David V. - 2nd November 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Klein en netjiese dorp.
Reginald A. - 2nd November 2020
staying in Greyton, Wes-Kaap
We love the place. One of our best destinations by far. Our new holiday spot for sure.
Craig W. - 2nd November 2020
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is always great.
Cecilia K. - 2nd November 2020
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is 'n mooi dorpie in 'n pragtige landelike area. Sal beslis weer wil teruggaan.
Bill N. - 2nd November 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtig en skoon!
Tania C. - 2nd November 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die Karoo Nasionale Park is een van ons gunsteling parke waar ons gereeld gaan kamp. Sou mens oornag by 'n gastehuis is dit baie gerieflik en naby om die park te besoek. Daar is ook ander wildreservate in die direkte omgewing en aangesien verblyf in die park en ander reservate regtig baie duur is, sal ek beslis aanbeveel om by Mango's verblyf te reël en dan die parke te besoek as 'n dagbesoeker.
Mariechen E. - 2nd November 2020
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Lekker sentraal en maak dit moontlik om omliggende dorpe ook te besoek binne ’n beperkte tyd.
Nomxolisi J. - 2nd November 2020
staying in Knysna, Wes-Kaap
We were so impressed by the effortlessly warm and friendly service at all the restaurants we went to.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]