Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Swellendam, Wes-Kaap

Lantern Cottages

"Ongelooflik en die vriendelikste mense."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Lagoonette

"'n Baie mooi plek om vakansie te hou."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Stonebreaker Country Lodge

"Very beautiful with friendly people."

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Dis die lekkerste plek om vakansie te hou. Die baie mense maak dit lekker. Teen die Vrystaat is Mosselbaai bàie mooi - geen potholes en alles werk tenminste en dorp is skoon en netjies."

Citrusdal, Wes-Kaap

Marcuskraal Chalets

"Be prepared to burn, its hot."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sontyger Guesthouse

"Perfekte plek - soveel dinge om te doen en te sien."

Agulhas, Wes-Kaap

12 on Golf

"A beautiful coastal town, so peaceful, with great restaurants and friendly people. Lovely tidal pools and great to see the lighthouse lighting up in the evenings."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Donkin House

"Bietjie warm vir my, maar die geriewe het daarvoor opgemaak."

Kaapstad, Wes-Kaap

Jackie’s Beachfront Apartment

"So baie plekke om te sien dat die tyd wat ons daar was te min is om alles te kan sien."

Velddrif, Wes-Kaap

The Liferboat

"'n Baie rustige, skoon dorpie met baie vriendelike inwoners. Ons het nie een oomblik onveilig gevoel nie."

Ceres, Wes-Kaap

Six On Reinecke

"Pragtige, rustige landelike dorpie - was net vir 2 nagte daar."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Aant Dorpseind

"Mooie, klein, rustige plek met die mooiste sonsondergang."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

R&R Cottage

"Baie sentraal geleë. Die omliggende dorpe was wonderlik."

Sedgefield, Wes-Kaap

Myoli Beach Lodge

"Wonderlike plek en vriendelike mense."

Napier, Wes-Kaap

Gunner's Lodge

"Dis klein en aangenaam. Ons het Oujaarsaand by 'n eetplekkie geniet."

Kaapstad, Wes-Kaap

Broadway Guest House

"Ons het ons vakansie baie geniet. Ons het veilig gevoel by die toeriste-attraksies wat ons besoek het. Die paaie is in 'n uitstekende toestand."

Kleinmond, Wes-Kaap

Villa Le Roc

"As a first time visitor, really loved the place."

Stellenbosch, Wes-Kaap

De Oude Schuur

"Die mooiste uitsig ooit."

Hermanus, Wes-Kaap

Berghuis

"Ons is mal oor Hermanus en sal gou weer gaan."

Langebaan, Wes-Kaap

Crystal Lagoon Lodge

"Baie, baie dankie vir die goeie diens."

Paarl, Wes-Kaap

CANA Vineyard Guesthouse

"Ons was ongelukkig daar oor 'n publieke vakansiedag en meeste van die instansies was toe."

Knysna, Wes-Kaap

Lagoon Breeze Guest House

"Knysna is 'n plesier om te besoek en pragtig."

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Cottage

"Arniston is a wonderful destination if you enjoy fishing and outdoor activities like hiking. The village is small and you need to bring supplies with you. Essentials are available but at a cost. Definitely worth a visit."

Wildernis, Wes-Kaap

Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road

"Baie besig in seisoentyd; gesoek na parkeerplek veroorsaak dat mens soms net verbyry en nie die restaurante/winkels ondersteun nie."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bay Plaza

"Ons besoek aan Bird Island Natuurreservaat en Muisbosskerm was onvergeetlik. Isabella's is 'n heerlike restaurant en Lambertsbaai se mense is baie verwelkomend."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Tranquility Heights

"Pringlebaai is pragtig en lekker rustig."

Blad
Blad 154 - Wys 4591 tot 4620
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang