Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39877 resensies.
Frikkie G. - 29th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met soveel besienswaardighede.
Jan D. - 29th January 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Poskaartmooi dorpie.
Robert H. - 29th January 2021
staying in Aurora, Wes-Kaap
A hot Karoo town with dusty streets and none of the city comforts might not be everybody’s cup of tea but it gave my children freedom and safety they would never have in the cities. Old school.
Marisca J. - 29th January 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie rustige, stil dorpie, met baie vriendelike inwoners.
Koos S. - 29th January 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
'n Dorp waar die mense nog mens is en almal is vriendelik. Sal die boottrip van Robert wat jy deur die Revera Hotel bespreek 100% aanbeveel.
Yvonne B. - 29th January 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is maar altyd die plekkie waarheen ons gaan as gesin om bietjie weg te breek. Strand en eetplekkies naby so wel as winkelsentrums. Altyd 'n wenner.
Charles B. - 29th January 2021
staying in Worcester, Wes-Kaap
Worcester en omgewing, bied jou iets van alles. Jy kry die stad-atmosfeer binne 'n landelike omgewing en die mense is opreg vriendelik en jy voel dadelik welkom.
Valerie Heidi V. - 29th January 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Prágtige dorp en omgewing!
Nico M. - 28th January 2021
staying in Stanford, Wes-Kaap
Paaie tans in aanbou.
Daniel H. - 28th January 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Will stay there again.
Joce S. - 28th January 2021
staying in Elim, Wes-Kaap
The village itself is very picturesque. Unfortunately the only coffee shop was closed. Nature in the area is very diverse and worth exploring.
Wernen A. - 28th January 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is ’n besonderse mooi plek. Baie rustig, baie goed om te besigtig. Ou hawe in die dop en die staproete is uniek. Die beste roomysplek. Die mense is baie vriendelik en dis ’n veilige dorp.
Laurette B. - 28th January 2021
staying in Boggomsbaai, Wes-Kaap
Boggomsbaai is 'n stil vakansiedorp met geen winkels nie, dus moet jy mooi beplan om alles saam te neem as jy nie wil rondry nie.
Tom V. - 28th January 2021
staying in Wolseley, Wes-Kaap
Stil plekkie met gasvrye mense.
Lynette Conradie C. - 28th January 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Pragtig.
Johann D. - 28th January 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons het pas 'n woning in Oudtshoorn gekoop. Oudtshoorn is skoon en hulle paaie is netjies.
Tracy H. - 28th January 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Still one of my favourite towns on the route to Cape Town. So charming and I love the people they are always so friendly.
Stephan M. - 27th January 2021
staying in Caledon, Wes-Kaap
Baie lekker weer.
Wouter O. - 27th January 2021
staying in Piketberg, Wes-Kaap
Dink dis 'n pragtige plek.
Sunette N. - 27th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Pragtige plek en sal altyd kom kuier in die Kaap!
Carina B. - 27th January 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Still Bay is a beautiful holiday town with great restaurants and places to visit. The community is friendly and helpful. We will definitely visit again.
Salome V. - 27th January 2021
staying in Buffelsbaai, Wes-Kaap
Buffelsbaai is 'n klein dorpie, as jy 'n plek soek om weg te breek en wil rus is dit die ideale bestemming.
Wouter V. - 27th January 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Elke straat in Greyton is besonders met die mooiste huise en tuine. Aangesien die woonbuurt stil is, is 'n wandeling in die strate soggens en saans 'n hoogtepunt om die platteland eerstehands te ervaar. 'n Netwerk van stap-, draf- en bergfietsroetes in en rondom Greyton, maak dit die ideale wegbreek vir buitelug-entoesiaste.
Jacques H. - 27th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die beste.
Derick S. - 27th January 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Langebaan always clean, good roads, you see improvement every time you come there.
Huibrecht C. - 27th January 2021
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Ons was oor die algemeen baie beïndruk met Franschhoek se diens en hoe lekker dit is om 'n "toeris" te wees daar. Die Wine Tram was ongelooflik, elke eetplekkie onverbeterlik en die Tuk-Tuk-dienste was 'n heerlike bederf!
Ronel S. - 27th January 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
O just love Knysna! Western Cape is the best!
Franso-mari O. - 27th January 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Netjies. Pragtigste Weskus Nasionale Park.
Ronell V. - 27th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
DIt is nie verniet op die lys vir internasionale besoekers en toergroepe nie. Die weer is die beste tussen Desember en Februarie, maar die mooie Kaap bly mooi enige tyd van die jaar. Blomme van Namakwaland begin reeds in Langebaan net buite Kaapstad en is Augustus die mooiste. Daar is oneindig baie te sien en te doen in die Kaappunt-omgewing met sy ryk geskiedenis, wynplase van 5 geslagte, spesery-roete, Tafelberg-kabelkar, akwarium (nie so opwindend soos Durban s'n nie), see, berge, berg, berg, veral meer binnelands toe, skilderagtige winkeltjies in Stellenbosch en Paarl. Heerlik, maar kan woeste winde en aanhoudende reën kry wat nie werk vir ons Pretorianers nie. Ons ken net sonskyn winters.
Angelique S. - 27th January 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is a really beautiful town. Beautiful views and restaurants.
Gerda P. - 27th January 2021
staying in Groenvlei, Wes-Kaap
Uitstekend.
Anina W. - 27th January 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mooi, netjiese omgewing. Plaaslike mense is baie behulpsaam en vriendelik.
Nico V. - 27th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Mooi en skoon.
Letitia D. - 26th January 2021
staying in Worcester, Wes-Kaap
Pragtig, maar erg warm daar!
Gerda S. - 26th January 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pragtig mooi , net baie warm.
Johan S. - 26th January 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Excellent!
Sandra A. - 26th January 2021
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Rawsonville is quite a small town and with the wine industry out of bounds right now, there was not much more but the OK food store, which we were forced to visit.
Zaid O. - 26th January 2021
staying in Robertson, Wes-Kaap
Lovely place.
Liezl J. - 26th January 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Wow - pragtige mooi dorpie! Sal vir almal hoog aanbeveel!
Kristen B. - 26th January 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Great for fishing, long beach walks, beautiful pathways and quaint coffee shops.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]