Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

15 on Norwood

"Kaapstad is 'n vyfster vakansiebestemming. Die verkeer is soms 'n kopseer, maar lekker mense en sonskynweer maak op daarvoor."

Worcester, Wes-Kaap

Palm la Vie

"Worcester is a pretty little town in the Western Cape. Close to some stunning wine farms. The Bosjes Chapel is a breathtakingly beautiful sight to see. Worcester is a great one or two-day stop-over destination."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Fynbos Cottage

"Good for holidays and tourism."

Vredenburg, Wes-Kaap

Nina's Guesthouse

"Great location close to the beach."

Die Crags, Wes-Kaap

Firefly Falls

"Nature's Valley area was great. Plettenberg Bay area was not so great."

Kaapstad, Wes-Kaap

Nautica Deluxe

"Beautiful, will be going for the next couple of years."

Springerbaai, Wes-Kaap

Selah Strand Kothuis

"Springerbaai is afgesonder van die "mal"-besige vakansieplekke in die omgewing. Dis eksklusief, rustig en privaat. Jy kan lekker gaan fietsry, draf of stap. Daar is bontebokke, sebras, springbokke en ander kleinwild te sien - ook baie skilpaadjies. Baie privaat strand - jy is meestal alleen daar - soms is daar dalk een ander groep mense. As jy lus is om bietjie tussen baie mense te gaan swem kan jy Vleesbaai toe ry (of stap as jy baie energie het), of na Mosselbaai of Klein Brak se strand toe vir die dag. Dis doodstil en jy rus lekker. Dis 'n eko-estate so alle huise het slegs sonkrag so jy weet nie eers van beurtkrag nie, maar jy moet spaarsamig werk met die elektrisiteit."

Kaapstad, Wes-Kaap

Birkenhead House at Kite Beach

"Baie om te doen soos almal weet. Kaapstad is skoon en alles werk. Dis soos om in 'n ander land te kuier as jy dit met Gauteng vergelyk."

Kaapstad, Wes-Kaap

Boulders Beach Hotel and Restaurant

"Sal nooit weer enige ander plek vakansie hou nie, Kaap is 'n lekker plek."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oue Werf Country House

"Pretty town with some great history and a few wonderful old buildings."

Wildernis, Wes-Kaap

Seaglimpse Holiday Resort

"Wildernis Strand is puik. "

Kaapstad, Wes-Kaap

Milnerton Cottage

"Baie om te sien en doen. Gaan beslis weer Kaapstad besoek."

Kaapstad, Wes-Kaap

35 on First

"Kaapstad is een van Suid-Afrika se "prima"-destinasies vir reisigers. Die area se natuurlewe, geskiedenis en toeriste-attraksies is fenominaal en "lekkers" vir die oog en siel. Die area bied nog soveel in 'n 400 km radius, of dit nou Noord, Wes, Suid of Oos is. Die opsies is eindeloos!"

Robertson, Wes-Kaap

26 on Adderley

"Robertson is 'n uitstekend dorpie wat so baie bied vir gesinne. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Baie besig oor Desember."

Kaapstad, Wes-Kaap

Amru Guesthouse

"Sal definitief weer kom bly by Amru Guesthouse."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Dagbreek

"Mooi Karoo-dorp."

Tulbagh, Wes-Kaap

Fraaigelegen Farm

"Rustig en gemoedelik!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Emmaus-On-Sea

"Hierdie is 'n hartsplek vir enige gesin van 4!"

Kaapstad, Wes-Kaap

The Sonnebloem Self Catering Accommodation

"Using the red busses in CT is worth the experience."

Mosselbaai, Wes-Kaap

37 La Palma Villas

"Lekker vir jonk en oud. Baie om te doen."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

72A Castleton

"Plettenberg Bay is a beautiful holiday destination. Will definitely go back."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Beach Room

"Die Kaap bly pragtig, het elker keer iets nuut om te ervaar."

Langebaan, Wes-Kaap

Long Acres Bahamas Accommodation

"Mall het alles wat jy benodig."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Heerlik stil. As jy regtig wil wegkom van alle fieterjasies is dit die plek. Baie ruimte vir toerisme-ontwikkeling. Maar vir ons was dit net genoeg."

Blad
Blad 177 - Wys 5281 tot 5310
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang