Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"Different experience to last visit. Covid seems to have taken its toll on smaller businesses."
"During load shedding majority of places are closed as they are not prepared for it."
"Wind is ongelooflik sterk, veral as jy van die Noordwes-provinsie af kom en nie gewoond is daaraan nie."
"Dis pragtig, maar duur. Die weer was nie baie nice nie. Glad nie 'n plek waar ek sal wil bly nie."
"Ons familie woon al oor die 120 jaar in Hermanus en Kleinmond. My hart lê vir seker daar. Ons beplan ook om eendag daar af te tree. Hermanus is die paradys!"
"Alles werk en alles word in stand gehou. Plesier om hier in die stad te wees. Wens die ander provinsies wil leer by die beste."
"Dis 'n ongelooflike stil en mooi plek. En 1 uur se ry na Langebaan en die Kaap. Goeie ligging."
"Heerlike plek om vakansie te hou met baie aktiwiteite en besienswaardighede."
"'n Wonderlike dorpie, op tye voel dit of jy honderd jaar in die verlede is toe daar nog minder probleme in die wêreld was."