Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Only because it is so far out of Cape Town. Lovely sea views even though there is no beach."
"Wilderness is wonderlik, maar die diens by Salinas Bearch Restaurant en The Girls is uiters swak. Pomodoro is 'n wonderlike restaurant met goeie diens. "
"Websites are outdated and some of the places don't exist anymore."
"Pragtige dorp en goed geleë om die wynplase, see en Kaapstad te besoek."
"Dink dit is uitspattige pryse vir 'n Suid-Afrikaner om plekke te besoek. Pryse vir toeriste-aantrekkings kan regtig aangepas word vir Suid-Afrikaners."