Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.
"So naby die Kaapse Metropool. Feitlik oneindige geleenthede om die see, fauna en flora te geniet, beleef en verken."
"Puik bestemming, pragtige uitsigte en lekker kos en wyn. Verkeer in en uit Kaapstad is 'n nagmerrie met spitstye. Maak seker van die seisoen voor jy kom, altyd winderig of nat in die winter."
"Mosselbaai is prentjiemooi. Altyd 'n plesier om te besoek. Genoeg dinge om te doen, en mooi uitsigte oral."
"Worcester is a place to be especially if you want to quality time with your family."
"George is 'n warm dorpie wat naby alles is wat mens graag in vakansie sou wou sien. Met die wynplase en die aaarbeiplaas maak dit 'n onvergeetlike wegbreek."
"Paarl bly 'n uitstekende bestemming, met veelvoudige goeie restuarante en wyplasse binne 'n kort afstand."
"Very pretty, nice clean town. But I think restuarants in Hermanus were not as great as expected in terms of food quality and offering, while food was very expensive."
"Pragtige plek. Veral die strande. Kabelkarretjie, akwarium. Te veel om op te noem."
"Dit is 'n pragtige dorp. Ons het net die grotte gesien en by Karoo Pot geëet - wat 'n lieflike restaurant. Daar is nog soveel meer wat ons wou doen. Ons sal beslis weer gaan vir die volstruise en Cango Wildlife. En ons sal weer by Tokka-Tokka oorbly indien moontlik!"
"Fantastiese weer, heerlike eetplekke, vriendelike, hulpvaardige inwoners, maar die netheid en algemene toestand van die dorp, strande, strate ens. is prysenswaardig. Het laas in Europa sulke flukse werkspanne soos Mosselbaai s'n gesien sypaadjies en strate skoonvee. Geen wonder hulle is die top-dorp in die land nie!"