Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38941 resensies.
Denver A. - 2nd March 2020
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Baie rustige dorpie met asemrowende uitsigte en baie stil strand-area.
Logan J. - 2nd March 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Struisbaai is ideal vir 'n wegbreek, maar het baie min winkels en restaurante.
Harris T. - 2nd March 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Wonderlike plek.
Andrea V. - 2nd March 2020
staying in Bovlei, Wes-Kaap
Beautiful area to travel to.
Franz H. - 2nd March 2020
staying in Caledon, Wes-Kaap
Gaan nie veel aan in Caledon self nie, maar lekker trouplekke in die omgewing.
Linda H. - 2nd March 2020
staying in Bovlei, Wes-Kaap
Pragtig veilig en skoon.
Thinus K. - 2nd March 2020
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Beautiful views!
Niel M. - 2nd March 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Absoluut bekoorlike dorp om te besoek!
Magaretha V. - 2nd March 2020
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Ek het op Vanrhynsdorp grootgeword, nou is dit heerlik om terug te gaan en daar te gaan kuier. Blommetyd is natuurlik iets baie besonders en steeds vir my 'n natuurwonder. Vir 'n rustige, plattelandse atmosfeer is dit ideaal.
Ria D. - 2nd March 2020
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Gaan rus en geniet saam met vriende of familie.
Quinten V. - 2nd March 2020
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Sal definitief meer in Melkbosstrand kuier na die eerste ervaring, mense is vriendelik, diens is goed, pragtige uitsig en vele meer!
Carlton B. - 2nd March 2020
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Stil en klein plekkie.
Gwen B. - 2nd March 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Pragtige plek, skoon, netjies en baie vriendelike mense.
Tobie V. - 1st March 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Baie spesiale plek.
Max V. - 1st March 2020
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Heatherlands is 'n pragtige statige woonbuurt met 'n uitsonderlike aangename stil atmosfeer.
Dalena B. - 1st March 2020
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Rus en vrede en goed geleë met die mooiste natuurtonele. Beskut van groter dorpe, maar baie naby daaraan en aan ander kleiner Weskus-dorpies, vir lekker daguitstappies.
Eileen A. - 1st March 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
One of my favourite places with the caves, Swartberg Pass and Meiringspoort a stones throw away. Shops and restaurant close by too.
Tom S. - 1st March 2020
staying in Strand, Wes-Kaap
Very efficient!
Adriaan V. - 1st March 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Rooibostee-winkel was veral ‘n goeie ervaring en leersaam, met uitstekende personeel! Superspar uitstekend vir inkopies.
Leze S. - 1st March 2020
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Lieflike dorp met wonderlike, hartlike mense!
Gerhard N. - 1st March 2020
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Pragtige veilige woonbuurt met sentrale ligging en mooi uitsig.
Joe-ann L. - 1st March 2020
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Brackenfell itself is not a tourist destination, but it is very conveniently centrally located so places like Stellenbosch and Cape Town are within easy reach.
Martha B. - 1st March 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Uiters warm in die somer.
Jan E. - 1st March 2020
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Baie rustig en gerieflik.
Jan E. - 1st March 2020
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Stil plek en uit die stads gejaag. Net jammer om by die Kasteel en berg uit te kom, moet jy deur die verkeer gaan. Baie lekker gebly.
Maryka T. - 1st March 2020
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Oulike plekkie. Lekker groot winkelsentrum. Kan beslis alles kry wat jy sou benodig.
Brenda N. - 1st March 2020
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Herold's Bay is pragtig, maar mens moet net die regte blyplek kies.
Croonie K. - 1st March 2020
staying in Table View, Wes-Kaap
Die Kaap was baie goed geadverteer in die boekie, maar daar is nog tekortkominge soos die walvis museum, die Pengiun-stasie en die flaminke, die houtbrug ens.
Hennie V. - 1st March 2020
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Die strand was baie skoon en die sand spierwit. Geen besoedeling nie. De Bakke-area wat naasliggend is, is net nie veilig as jy alleen is nie, en glad nie veilig na sonsondergang nie.
Helen D. - 29th February 2020
staying in Strand, Wes-Kaap
Goed geleë vir uitstappies na Stellenbosch, Franschhoek, Grabouw en natuurlik ook die Kaapse Skiereiland. Naby die lughawe.
Nico D. - 29th February 2020
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Moeite werd om te besoek en in direkte omgewing met res van dorpe rondom St. Helenabaai.
Jacques H. - 29th February 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Very nice.
Annalise B. - 29th February 2020
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Die wind kan baie sterk waai aan die Weskus en erg onplesierig wees, maar op die dae wat die wind nie waai nie, is dit heerlik by Dwarskersbos strand en Bokkomlaan.
John C. - 29th February 2020
staying in Robberg, Wes-Kaap
We walked the Robberg Peninsula. It's quite strenuous if you do the long walk, but well worth it for the views.
Carene M. - 29th February 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Quiet, peaceful, good relaxation. Thank you!
Cecil S. - 29th February 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
We previously stayed at Bfw Karoo National Park, with totally different experience.
Harry V. - 29th February 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Karoo Nasionale Park, ook pragtige bergtonele en passe in berge naby dorp.
Rosemary B. - 29th February 2020
staying in Glentana, Wes-Kaap
Glentana is a scenic area offering you views, restaurants and shops close by. A lovely holiday destination.
Penny D. - 29th February 2020
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Baie mooi, natuur skoon.
Adri L. - 29th February 2020
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Daai plek se mense is so vriendelik. Baie lekker plek om net rustig te wees.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]