Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 31245 resensies.
Sharon O. - 8th March 2019
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
A quaint little village.
At P. - 8th March 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie lief vir Yzerfontein en hou graag daar vakansie.
Jan D. - 8th March 2019
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Security is a problem.
Lynn O. - 8th March 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Beautiful views. Unfortunately the main hub area seems to have declined in the 8 years since we last stayed in Bloubergstrand.
Shawn L. - 7th March 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Wonderlike, asemrowende vakansieplek.
Petra T. - 7th March 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Die omgewing is pragtig en die mense baie vriendelik.
Shawn L. - 7th March 2019
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Die natuur is asemrowend.
Graham W. - 7th March 2019
staying in Arniston, Wes-Kaap
Baie vreedsaam en die manier hoe die bote ter water gaan is uniek. Jy moet dit kom sien.
Brigitte R. - 7th March 2019
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
Lovely and quiet!
Elize V. - 7th March 2019
staying in Fernridge, Wes-Kaap
Lieflike area byna teen die berg geleë. Mooiste uitsig.
Angie R. - 7th March 2019
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Behalwe dat dit bietjie moeilik is om heeltyd George toe te ry vir inkopies, was dit so mooi en rustig. Love die plek.
Melissa B. - 7th March 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Riebeek kasteel is 'n juweel van 'n dorpie met die oulikste restaurante.
Marinet G. - 7th March 2019
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Nie die grootste toeristebestemming in die land nie, maar baie lekker rustig, veilig en naby aan Mosselbaai en George. Definitief 'n goeie keuse as jy uit die stad wil bly, tog naby die see en ander besienswaardighede.
Ilana S. - 7th March 2019
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
As jy 'n liefde het vir die platteland, is hierdie vir jou!
Johan J. - 6th March 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Bly vir ons die beste vakansieoord.
Jeanette R. - 6th March 2019
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Motors baie tegemoetkomend vir voetgangers. Pragtige plek, nodige winkels beskikbaar, soms loopafstand.
Elmarie V. - 6th March 2019
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Pragtige dorpie, voel soos Europa met al die kuierplekkies en restaurante binne loopafstand. Heerlike plek om te kuier.
Surita W. - 6th March 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Netjies en toeristevriendelik.
Adam W. - 6th March 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Great wine farms!
Lottering U. - 6th March 2019
staying in Avondale, Wes-Kaap
Baie veilig, rustig en sentraal.
Pieter B. - 6th March 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
55 Knots restaurant is baie lekker om by te kuier.
Enrico A. - 6th March 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Best place that side of RSA.
Victor A. - 6th March 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Ons kind het die strand geniet. Wil net by die water wees elke dag.
Leonie M. - 6th March 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
The Cango Caves are a must-see, as is the Swartberg Pass!
Nina P. - 6th March 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Beautiful beach.
Gawie V. - 6th March 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ons bid vir reën vir hulle.
Magda L. - 6th March 2019
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stunning plek! Soveel om te doen en awesome restaurante!
Haidee H. - 6th March 2019
staying in Upper Gardens, Wes-Kaap
Safe area in the city, hidden from the daily Cape Town hustle and bustle.
Johannes H. - 6th March 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis is 'n aangename en interessante vakansiebestemming.
Anneke F. - 6th March 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Christelle W. - 6th March 2019
staying in Blouwaterbaai, Wes-Kaap
Die mooiste blouste water wat jou aan 'n idilliese eiland herinner, pragtige plek!
Jakobus V. - 5th March 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige omgewing. 'n Aanwins vir die Weskus.
Polanda B. - 5th March 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
It is the most beautiful scenery, calm waters and relaxing to be at.
Jennie S. - 5th March 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Pity there was so much construction work on the beach areas, but it is understood improvements need to take place.
Andries L. - 5th March 2019
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Jacobsbaai is pragtig en 'n lekker rustige bestemming. Maak maar voorsiening, want daar is beperkte eetplekke.
Renate F. - 5th March 2019
staying in Stanford, Wes-Kaap
Quaint, beautiful, historical town.
Ashwald C. - 5th March 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Dis perfek vir mamma en pappa om die skoonheid en rustigheid van die dorpie te beleef. As daar net meer lekker speelgenot vir ons kinders aan gebring word gee ek die dorp 99%.
Mathilde E. - 5th March 2019
staying in Fisherhaven, Wes-Kaap
It is close to Hermanus and other tourist attractions, but also in nature and has a beautiful lagoon and a long sandy beach.
Fred V. - 5th March 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Have been there several times and every time something new. A dinner at the Swartberg Hotel is a must!
Riaan B. - 5th March 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Vermy dorp gedeelte op 'n Saterdag.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za