Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Botrivier, Wes-Kaap

Basterskloof

"The Shunting Shed was a lovely spot to stop for lunch. Basterskloof also makes and sells great quality olive oil and apple cider vinegar."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

17 On Bird Guest House

"Dorp is skoon en netjies."

Ladismith, Wes-Kaap

Parkside Guesthouse

"Ons sal beslis teruggaan. Daar is baie om te sien, maar ons tyd daar was te kort."

Sedgefield, Wes-Kaap

Deja Vu Cottage

"Die Wild Oats Community Mark is lekker om te besoek. Ons het ook heerlik geëet by Mr. Kaai, vars seekos."

Kaapstad, Wes-Kaap

Be My Guest Lodge

"Skoon en alles werk. Geen slaggate. Vars lug."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"Natuurlik in blommeseisoen 'n absolute moet toeristebestemming! Maar selfs tydens ons "buite seisoen" besoek, was daar eindelose interessante toeriste-aantreklikhede!"

Stellenbosch, Wes-Kaap

Feel @ Home

"Baie te duur akkommodasie vir gewone mense. Bekostigbare blyplek te skaars."

Kaapstad, Wes-Kaap

B1001 Ocean View

"Pragtige, netjiese stad wat goed bestuur word, maar alles is ongelooflik duur juis omdat hulle vir buitelanders regmaak en nie dink aan Suid-Afrikaners wat ook graag die stad wil verken nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Accommodation Nachelle

"Die mense is nie vriendelik orals nie. Die winkels is baie besig. Daar is geen spesiale winkel/s waar ons was wat iets verkoop het van die Kaap nie. Dit is maar die gewone winkels wat orals is. Die plekke is ver uitmekaar, as jy iets wil gaan doen, kan jy nie klomp plekke op een dag besoek nie. Kaap is baie duur met als."

Paternoster, Wes-Kaap

Seekat on Malmok

"Paternoster is 'n definitiewe plek waar ek weer sal gaan vakansie hou. Lekker plek om net te gaan ontspan, die mense is baie vriendelik in Paternoster."

Hermanus, Wes-Kaap

Bayview 104

"Awesome whale spotting from our patio!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Seascape Guest House

"This is a country on its own. Cape Town is a jewel in South Africa. It's the best of all from the accommodation, sightseeing, fishing boat cruises, restaurants etc."

Paternoster, Wes-Kaap

Lilla's Landing

"Lovely restaurants, high standard of food at the restaurants. Great beach walks."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Oppi See

"Pragtige omgewing. Heerlik ontspannend."

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Palma Villas 35

"Mosselbaai is pragtig, ons hou elke jaar daar vakansie. Skoon, netjies en pragtig! 'n Mens kan asemhaal in Mosselbaai!"

Boland, Wes-Kaap

Rooiheuwel Cottage

"Baie lekker plekkies om te besoek in area soos verskillende wynplase en Spice Route is baie lekker."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility

"Van wat ons gesien het - mooi, veilig en genoeg interessanthede om uit te snuffel."

Gouritz, Wes-Kaap

SandyPaws

"Baie lieflike, mooi, skoon seedorpie."

Paarl, Wes-Kaap

Little Oak Garden Cottages

"Franseman Koffiewinkel is 'n moet-besoek!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Bayview Self-catering Apartment

"Baie lekker weer. Baie om te ervaar."

Piketberg, Wes-Kaap

Home with a View

"Groot Sparwinkel vir inkopies."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Kontrei BB

"Kan net sê ek as Transvaler: Wes-Kkaap julle is puik, mense vriendelik en hulpvaardig gewees."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"The Marine Big 5 cruise was amazing - got to see 4 out of 5 sea animals."

Stellenbosch, Wes-Kaap

45D Anesta

"Wonderful destination to explore!"

Hermanus, Wes-Kaap

Marine View

"'n Wonderlike plek wat ek van nou af gereeld sal besoek. Baie veilig op die wandelroetes met sigbare sekuriteit oral langs die roetes."

Blad
Blad 244 - Wys 7291 tot 7320
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang