Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.

Gouritz, Western Cape

Fisherman's Post

"Gouritz is die ideale plek as mens wil wegkom van als en net die see en geselskap geniet. Daar is nie verskriklik baie om te doen behalwe ontspan nie en die winkels het net die absoluut nodigste artikels, maar as jy goed voorbereid is is dit baie lekker. Dis nog 'n ouwêreldse tipe vriendelikheid en hartlikheid en vertroue wat stadsmense stomslaan. Daar is iemand wat ys verkoop van hul huis - op 'n eerlikheidsbasis - jy stap dag of nag in - vat ys uit die vrieskas en gooi jou geld in die geldsakkie - en jy is self verantwoordelik om jou kleingeld uit te tel! Ongelooflik en hulle sê daar het nog nooit iets weggeraak nie! Waar kry mens dit nog vandag?"

Pearly Beach, Western Cape

Fisherman’s Cottage

"Baie mooi strandjie, ideaal as jy rustigheid wil hê en gaan ontspan vir 'n naweek."

St Helena Bay, Western Cape

Sanroc

"Regtigwaar 'n wonderlike bestemming op die Weskus met van die mooiste uitsigte!"

Kleinmond, Western Cape

Picollo Bocca Villa

"Baie lekker vakansieplekkie."

Wilderness, Western Cape

Treedom Villas and Vardos

"Ons bly in Mosselbaai wat baie naby aan Wildernis is, maar ons was aangenaam verras met die toeriste-atmosfeer wat in die dorpie heers. Heerlike restaurante en kuierplekke. Die "mark" agter Tops is 'n moet om by te woon."

Beaufort West, Western Cape

Die Kussinkie

"Kort goeie eetplekke, maar mens verstaan dat dit nie so moontlik is nie."

Beaufort West, Western Cape

Die Nessie

"Lyk soos 'n "cuddle place", love it!"

Cape Town, Western Cape

President Hotel Cape Town

"Kaapstad is steeds 'n pragtige stad, maar word ongelukkig toenemend ontsier deur onwettige plakkery langs openbare roetes."

Oudtshoorn, Western Cape

Tokka-Tokka

"Daar is te veel potholes in Oudtshoorn. Wees maar versigtig as jy ry!"

Hermanus, Western Cape

Windsor Hotel Hermanus

"Beautiful scenery, but way too commercialized."

Wellington, Western Cape

Hanna

"Lekker winters weer - nat, maar pragtig."

Mossel Bay, Western Cape

Bayview Seefront Akkommodasie

"Baie netjies. Baie vriendelike mense. Almal groet vir almal. Baie aktiwiteite vir die kinders om te doen. Raak nie gou verveeld nie."

Arniston, Western Cape

Kassiesbaai Cottage

"Koop alle benodighede vooraf - daar is regtig nie 'n winkel buiten 'n klein kafee agter die hotel nie."

Velddrif, Western Cape

Harbour Lights

"Ongelukkkig naweek gekies met baie slegte weer, maar die weskus bly maar lekker."

Greyton, Western Cape

Mount Grace Country House

"Vibey town with lots of eating places and a good supermarket."

Velddrif, Western Cape

Velddrif Riverside Guesthouse

"Besoek die Vis Vlekhuis as jy lekker wil eet."

Stellenbosch, Western Cape

Luxury on Dorp

"If you visit Stellenbosch, it is best to stay outside town. The town centre itself is overrated in our view. Mostly bars and restaurants."

Cape Town, Western Cape

SoulStay

"Geen bekommernis oor Kaapstad nie."

Mossel Bay, Western Cape

Orlala's Hartenbos

"Daar is net bietjie minder aktiwiteite as voorheen. Baie anders as Mosselbaai van 3 of 4 jaar terug."

Calitzdorp, Western Cape

Matjiesvlei Cottages

"Die drop is "in need of a cleanup"."

Ladismith, Western Cape

Karoo Karos

"Baie potensiaal mits jy deur iemand begelei word wat die dorp se geskiedenis ken. Die dorp steek sleg af teen ander Karoodorpe."

McGregor, Western Cape

Betty Boop Kothuis

"It was a pity that the artists did not have an open house and were only available by appointment. Perhaps they could have a collective gallery to display their work and make it more accessible to the public."

Riversdale, Western Cape

Meurant

"Mooi dorpie, sou graag meer wou doen, bv. 'n staproete. Die weer het nie so lekker saamgespeel nie."

Jacobs Bay, Western Cape

Palmboom

"Pragtige dorpie vir mense wat 'n rustige wegbreek soek. Die eet- en kuierplekke is baie aangenaam en warm ontvangs is eie aan weskus. Sal weer gaan."

Mossel Bay, Western Cape

ATKV Hartenbos

"Ons woon ook by die see in Gonubie, so Oos, Wes, tuis bes. Maar dit was nietemin lekker, baie baie dankie."

Cape Town, Western Cape

Happy Home

"Dit is elke sent werd."

Mossel Bay, Western Cape

Super Cool

"Great holiday destination."

Page
Page 25 - Showing 721 to 750
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers