Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.

Paternoster, Wes-Kaap

Alamapstieks

"Paternoster is a wonderful town and have been there a few times. A lot of places are closed during winter so not ideal if you're looking for a buzz. But wonderful if you are looking for a relaxed getaway. The locals are very friendly."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Little Canaan Retreat

"Wens ons kon langer bly."

Ceres, Wes-Kaap

Dennesig Kothuis

"Nie veel om te sien nie. Het wel museum besoek. Dit is 'n netjiese en aangename klein dorpie om te besoek."

Robertson, Wes-Kaap

Arnheim Guest Cottage

"Baie goeie wynplase in die omgewing."

Calitzdorp, Wes-Kaap

The Calitz

"Wynkelder met lekker wyne sommer in dorp. Dorpshuis restaurant stel teleur, maar Tuinateljee restaurant uitstekend."

Riversdal, Wes-Kaap

Meurant

"Wine tasting, olive oil shop and places to enjoy a meal."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beach Club 602

"Beautiful beaches and lots of amazing restaurants."

Bredasdorp, Wes-Kaap

7 on South

"Bredasdorp is a very friendly and safe town."

Kaapstad, Wes-Kaap

Meerendal Boutique Hotel

"Baie besige plek en groot, maar pragtig."

Calitzdorp, Wes-Kaap

River View Cottages

"Mooi dorpie. Hartseer dat armoede sigbaar is."

George, Wes-Kaap

Rozenhof Gaste Eenhede

"Goeie vakansiebestemming."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Stil en rustige omgewing."

George, Wes-Kaap

42 On Adderley

"It's a nice place to visit."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

De Ware Jacob

"Pragtige argitektuur, maar wanneer die mis oor die dorpie neersak is daar niks om te sien of te doen nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Waterways

"Strande is skaars en ver uitmekaar. Duur uitstappie vir iemand op 'n begroting. Is wel baie mooi en het baie om te doen. Beveel sterk aan vir buitelanders."

Robertson, Wes-Kaap

Randrivier Guesthouse

"Was daar vir 'n gholfnaweek. Het die Silwerstroom Golfbaan en Klub vreeslik geniet, baie mooi baan om te speel, en kos is puik."

Agulhas, Wes-Kaap

Speedo's en Crocs

"The area is really a hidden gem. We are all looking forward to visiting the area again."

McGregor, Wes-Kaap

Plum Tree Cottage

"Baie vriendelike mense, soos een groot familie gevoel. Deli 51 het ons baie beïndruk!"

Gouritz, Wes-Kaap

Fisherman's Post

"Gouritz is die ideale plek as mens wil wegkom van als en net die see en geselskap geniet. Daar is nie verskriklik baie om te doen behalwe ontspan nie en die winkels het net die absoluut nodigste artikels, maar as jy goed voorbereid is is dit baie lekker. Dis nog 'n ouwêreldse tipe vriendelikheid en hartlikheid en vertroue wat stadsmense stomslaan. Daar is iemand wat ys verkoop van hul huis - op 'n eerlikheidsbasis - jy stap dag of nag in - vat ys uit die vrieskas en gooi jou geld in die geldsakkie - en jy is self verantwoordelik om jou kleingeld uit te tel! Ongelooflik en hulle sê daar het nog nooit iets weggeraak nie! Waar kry mens dit nog vandag?"

Pearly Beach, Wes-Kaap

Fisherman’s Cottage

"Baie mooi strandjie, ideaal as jy rustigheid wil hê en gaan ontspan vir 'n naweek."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Sanroc

"Regtigwaar 'n wonderlike bestemming op die Weskus met van die mooiste uitsigte!"

Kleinmond, Wes-Kaap

Picollo Bocca Villa

"Baie lekker vakansieplekkie."

Wildernis, Wes-Kaap

Treedom Villas and Vardos

"Ons bly in Mosselbaai wat baie naby aan Wildernis is, maar ons was aangenaam verras met die toeriste-atmosfeer wat in die dorpie heers. Heerlike restaurante en kuierplekke. Die "mark" agter Tops is 'n moet om by te woon."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Skoon en netjies."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Kussinkie

"Kort goeie eetplekke, maar mens verstaan dat dit nie so moontlik is nie."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Nessie

"Lyk soos 'n "cuddle place", love it!"

Kaapstad, Wes-Kaap

President Hotel Cape Town

"Kaapstad is steeds 'n pragtige stad, maar word ongelukkig toenemend ontsier deur onwettige plakkery langs openbare roetes."

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang