Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30570 resensies.
Carina S. - 18th December 2018
staying in Voëlklip, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met 'n lieflike uitsig oor die berg en stapafstand van die see.
Johan L. - 18th December 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Moet om te besoek.
Mukona K. - 18th December 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Great town to recharge and relax your body and mind, the tranquillity of the nature is absolutely amazing. The town has enough shops for one to buy essentials such as food should you do a longer stay and it is a safe town. There are lots of nature reserve areas to visit and enjoy nature,we absolutely loved our stay. And we will visit again!
Dedre E. - 18th December 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Baie lekker plek om kuier. Alles is loopafstand. Eetplekke en winkels is nog tot laat oop.
Pieter D. - 18th December 2018
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
'n Absolute moet om te besoek en gaan kyk die vertoning by die teater.
Annelise M. - 18th December 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Pragtig.
Juna V. - 18th December 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Het nie geweet dat Onrus 'n lekker swemstrand loopafstand van Sandbaai het nie. Al die pad Hermanus toe gery.
Johan V. - 18th December 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Goeie wynroete maar nie veel restaurante nie.
Cheryl V. - 18th December 2018
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
We were just happy to stay at home.
Rozanne R. - 18th December 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Lovely farm area, but have all the amenities needed and close by.
Porchia H. - 18th December 2018
staying in De Waterkant, Wes-Kaap
Baie lekker plekkie. So baie geniet.
Magdelene V. - 18th December 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Dit was bietjie winderig die paar dae wat ons daar was. Heerlike groot strande en gemaklike sypaadjies langs die strand - veral omdat een van ons groep in 'n rolstoel was.
Jeremy S. - 18th December 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie lekker.
Rowan B. - 18th December 2018
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Very nice.
Martin L. - 18th December 2018
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Lekker strand.
Andre L. - 18th December 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Mooi plek.
Tiaan V. - 18th December 2018
staying in Brandwacht, Wes-Kaap
Brandwacht is 'n voorstad heel buite die Stellenbosch middedorp. Dis ideaal vir iemand wat sy eie vervoer het en rustigheid soek. Niks is stapafstand nie, maar dis hoe ek dit verkies het. Stellenbosch raak besig en Brandwacht is weg van al die verkeer en besigheid van Stellenbosch. Van die eiendomme, insluitend Feel@Home, is baie mooi.
Liza G. - 18th December 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Baie oulike dorpie.
Noluthando T. - 18th December 2018
staying in Wellington, Wes-Kaap
The place and surrounding areas are clean.
Chandra D. - 18th December 2018
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Keurboomstrand is perfectly situated on the beach with loads of space to picnic and take long walks. Totally love the clean serene feeling of the little town and the beautiful vast open spaces.
Antoinette O. - 18th December 2018
staying in Merweville, Wes-Kaap
Merweville is 'n verassingsdorpie in die Karoo. Die mense is baie vriendelik en wil graag bietjie gesels en hulp aanbied waar nodig.
Mike E. - 18th December 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ons gunsteling vakansie plek in die Weskus.
Zel-mare M. - 18th December 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Jacobsbaai is 'n baie stil dorpie met eintlik baie min besienswaardighede. Maar, dis perfek vir 'n naweek weg, as jy wil wegkom van die besige stadslewe en net wil afskakel met 'n boek en vars seelug.
Willie H. - 18th December 2018
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
Myburgh Park is skoon en in 'n klas van sy eie. Kan aanbeveel vir enige toeris.
Johanna L. - 18th December 2018
staying in Wellington, Wes-Kaap
I will really return and strongly recommend the L&L Guesthouse.
Ivanda V. - 18th December 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beste oornag dorp op N1.
Estelle D. - 18th December 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
'n Mooi, skoon, rustige gemeenskap. Mens voel sommer tuis.
Dorothy P. - 18th December 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Hou die dorpie jul eie so lank as moontlik.
Landi N. - 17th December 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Die dorp is net bietjie besig, maar daar is baie plekke om te besoek.
Marina V. - 17th December 2018
staying in Buffeljagsrivier, Wes-Kaap
Die beste roosterkoeke ooit.
Suzanne V. - 17th December 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie skoon en netjiese vakansie plek. Sal beslis weer gaan.
Anika D. - 17th December 2018
staying in Darling, Wes-Kaap
Darling is 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede. Ormonde het die lekkerste wyne wat ek in 'n lang tyd geproe het. Die Darling museum het soveel geskiedenis. Darling Sweets het die heerlikste toffies wat ek nog geproe het. Het na 'n show by Evita se Perron gaan kyk, net jammer ons kon nie van die menu bestel nie, die kos het so lekker gelyk. Laastens Darling Brew het 'n paar lekker light drinking beers vir 'n warm dag en die bierfees was beslis 'n treffer!
Louis C. - 17th December 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Durbanville is gerieflik geleë om alles wat die Kaapse Metropool bied - van Tafelberg, Kaappunt en die see tot eksotiese wynplase en ander attraksies - gemaklik te kan besoek en steeds buite die stadsgedruis te wees indien die toeris verblyf in Durbanville bespreek.
Liezel L. - 17th December 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Sentraal geleë, ons was in Kaapstad en Paarl in een dag!
Liezel L. - 17th December 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Route 62 drankwinkel 'n moet stop in Ashton naby Robertson. Die manne daar ken hul drank!
Marianne V. - 17th December 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons was by 'n volstruis aanbieding by Chandelier net buite Oudtshoorn. Nog 'n onverwagse juweel. Die bestuur is supervriendelik en die kinders het selfs 'n geleentheid gehad om 'n kameelperd te voer. Ons het besluit om nie een van die groot volstruisplase te besoek nie en hierdie was regtig die moeite werd. Hulle het selfs 'n buffeltoer wat ons nie die keer gedoen het nie, maar volgende keer as ons meer tyd het gaan ons dit beslis doen.
Veda P. - 17th December 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
Baie cute dorp!
Michael D. - 17th December 2018
staying in Boggomsbaai, Wes-Kaap
Boggomsbaai is 'n heerlike, rustige, vakansieoord, maar 'n winkeltjie met net die nodigste kan miskien handig wees.
Yvonne S. - 17th December 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
A lovely picturesque little town.
Elene B. - 17th December 2018
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Klein, maar ongelooflik oulik.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za