Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Ladismith, Wes-Kaap

Karoo Karos

"Pragtige dorpie en naby baie meer besienswaardighede."

Hermanus, Wes-Kaap

Brown Jug Accommodation

"So beautiful. So many things to do and see."

Franschhoek, Wes-Kaap

Ashbourne Boutique Guest House

"Solank dit veilig is sal Franschhoek altyd uiters gesog bly."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"What we saw briefly I could not see much on offer as a travel destination."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Die dorp het al ons verwagtinge oortref met kuierplekke, besonderse kunsgalerye en gawe inwoners."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Happi Stay

"Alles wat mens op vakansie benodig is beskikbaar en die mense by die besighede is vriendelik, behulpsaam en goed opgelei."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Arrowood 2

"I am very familiar with Plett as a location as I have been visiting for many years. Off-season, Plett has become a lot busier than before so restaurant bookings are essential."

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"'n Pragtige, landelike dorpie met sy eiesoortige boustyl. Ons het heerlik uitgeëet by The Rude Chef."

Agulhas, Wes-Kaap

See-Volstruis

"WiFi sal wonderlik wees."

Riversdal, Wes-Kaap

Rusticana Guest House

"Ag, dit is net 'n lekker plek vir kuier. Dit is 'n mooi plekkie ook."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Haus Müller

"Die vriendelikheid in die dorp tussen alle rasse is opmerklik en aangenaam. Vriendelike diens by die Toerisme kantoor. Die Blommekerk was asemrowend. Dankie aan al die vrouens en mans wat die fantastiese uitstalling gemaak het. Ons het heerlik geëet by Bella-Louise. Clanwilliam is 'n heerlike plek om in te kuier."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Storm Petrel

"Ek is mal oor St Helenabaai. Ek gaan definitief weer terug. Net Seester se seekos is aaklig en baie duur en teleurstellend. Als op my seafood platter for one was bitter van gaarmaak in ou olie, neem ek aan. Die vis was pap en glad nie vars nie. Ook Shelley Point is baie oulik."

Boland, Wes-Kaap

Oudekloof Wine Estate and Guest House

"Tulbagh en sy pragtige vallei is altyd 'n besoek werd."

Hermanus, Wes-Kaap

40 on Main Self-catering

"Loop rond en ontdek die mooiste oulikste kunsplekke in alleys. Wandelpaaie uitstekend. Ons was bevoorreg on walvisse en dolfyne te sien, wonderlik!"

Paarl, Wes-Kaap

Picardie Guest Farm

"Daar is so baie om te sien en beleef. Ons sal nog baie moet kom kuier."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Amazing Seaview

"Baie skoon dorp, pragtige see-front huise, lekker eetplek."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

11 Sanderling

"Very quiet and near the beach. Love it."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Jubel n Juig Self-Catering

"Dwarskersbos is by die mooi see en ry-afstand van baie besienswaardighede."

Vredendal, Wes-Kaap

Hartland Gastehuis

"Naby al die mooi blomme, alles wat nodig is is op Vredendal en die mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Maskam Guest Farm

"Ons was nie eintlik in die dorp nie, meer in die omgewing. Goeie bestemming vir blommekyk."

Agulhas, Wes-Kaap

Nirvana

"Gaan gereeld gedurende die jaar na Agulhas en ons hou van vakansie verblyf uittoets."

Blad
Blad 279 - Wys 8341 tot 8370
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang