Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38941 resensies.
Sonja R. - 10th August 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Dit is een van die mooiste plekke in die wêreld, en ek het al baie in Europa gekuier. Dit is lettrelik hemel op aarde in die Hermanus-area.
Antony B. - 10th August 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Safe and private.
Retha V. - 10th August 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie lief vir die Kaap.
Monarda A. - 10th August 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die "Waterfront" het ons geniet, want De Seekat-restaurant bied jou 'n baie veelsydige menu met die heerlikste seekos en wyn, pragtige views en baie vriendelike mense. Die waffle-plekkie, asook die ou speelgoedwinkeltjie is ook 'n moet om te besoek. Die dorpie is pragtig, sal baie graag eendag 'n huisie op Paternoster wil koop.
Yvonne J. - 10th August 2021
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Loved the quiet and beautiful area.
Marsha V. - 10th August 2021
staying in Duyker Eiland, Wes-Kaap
Mal oor Duyker Eiland!
Donna-lida V. - 10th August 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Heerlik!
Winnie B. - 10th August 2021
staying in Caledon, Wes-Kaap
Best springs in the Western Cape!
Salma S. - 10th August 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is 'n baie nice plek. Ek sal weer gaan.
Marlene B. - 10th August 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Uitstekende plek met baie om te besoek en te geniet.
Christelle S. - 10th August 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster, 'n pragtige karkaktervolle Weskus-dorpie. Die natuur het baie om te bied, en ek hoop die gemeenskap behou sy ongekunsteldheid.
Yolandie V. - 10th August 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Wonderfull place to visit. Friendly people, great beaches and everything is within walking distance. My favourite destination.
Karlien W. - 10th August 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Struisbaai bly 'n lekker plek!
Karen B. - 10th August 2021
staying in Gouritz, Wes-Kaap
Gouritz bly ons droom-vakansie, ons kamp elke Desember daar vir die afgelope 10 jaar!
Jacobus S. - 10th August 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ek was geskok oor hoe baie vullis rondlê en die toestand van die terrein rondom winkelsentrums was skokkend. By Checkers was dit darem netjies en het ek my dank aan die bestuur oorgedra.
Justin U. - 10th August 2021
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Scenic.
Nelie B. - 10th August 2021
staying in George, Wes-Kaap
George en omgewing het pragtige natuurskoon en die kaaskoek op Hoekwil was 'n wenner!
Karen R. - 10th August 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met lieflike verskeidenheid van winkeltjies - die hotel met Gin bar was 'n verrassing en die "platters" was voortreflik!
Peter S. - 10th August 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Lovely, clean and friendly place with good restaurants and lots to see in the area.
Selvashani P. - 10th August 2021
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Love the West Coast!
Adel M. - 10th August 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Baie lekker plek vir 'n vakansie.
Mandy D. - 10th August 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Stilbaai is lovely and clean. Stunning Spar. Match box was a treat. We will explore further next time.
Kate K. - 10th August 2021
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Nice coffee shops, good MBT and hiking trails for kids and grown ups.
Jolandi B. - 10th August 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Aangenaam verras as jy rondry en die juwele in Beaufort-West ontdek.
Irma V. - 10th August 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Gansbaai was baie bedrywig. Het alles gekry waarvoor ons gesoek het.
Ronel S. - 10th August 2021
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Mooiste bergreekse in die Sederberg.
William D. - 10th August 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Eerstewêreld.
Ornette D. - 10th August 2021
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Pragtig met al die blomme - lekker winkeltjies en eetplekke.
Francois M. - 10th August 2021
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Baie mooi en rustige dorpie met lekker baie doendinge.
Ornette D. - 10th August 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lekker dorp met heerlike eetplekke.
Louis O. - 10th August 2021
staying in Nuwerus, Wes-Kaap
Klein plaasgemeenskap . Baie gasvry, maar nie veel om te doen nie.
Johan F. - 10th August 2021
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Vir 'n een dag die dorp ervaring is dit 'n belwenis, tensy 'n mens bereid is om die omgewing ook te verken en dan rond te ry.
James L. - 10th August 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Ons is mal oor Kleinmond. Dit is 'n wonderlike kusdorpie - netjies, gesellig, persoonlik en die mooiste natuur.
Precious M. - 10th August 2021
staying in Ceres, Wes-Kaap
Was there for the snow and it didn't disappoint.
Soekie O. - 10th August 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Puik
Marie R. - 10th August 2021
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Heerlike restaurante en het die Handweef baie interessant gevind. Heerlik gestap op die Cook-roete vir 90 minute met ’n pragtige uitsig oor die dorpie. Pragtige kerk en veral Mez-restaurant is aan te beveel.
Wayne R. - 10th August 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Strand/Gordonsbaai is ’n moet.
Jennifer C. - 9th August 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Do visit the surrounding hidden gems.
Comine O. - 9th August 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Geen behoorlike winkel nie.
Antoinetta B. - 9th August 2021
staying in Weskus, Wes-Kaap
Pragtig in die lentetyd!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]