Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Prince Albert, Western Cape

Elfen House and Cottage

"Pragtige dorpie. Vriendelike mense en die rustigheid wat net die platteland kan bied."

Agulhas, Western Cape

Bodega Fuchs

"Most beautiful aquamarine colour of the sea. Friendly people."

Mossel Bay, Western Cape

Pinnacle Bay Guesthouse

"Is bekend met Mosselbaai-omgewing en wat dit bied, asook met Pinnacle Point en sal dit weer besoek. Baie om te ervaar en te geniet."

Cape Town, Western Cape

Smithland Guest Apartments

"Kaapstad die beste, beste stad in die hele wye Suid-Afrika!"

Cape Town, Western Cape

Ma belle's Place

"Kaapstad is maar net die beste!"

George, Western Cape

Avo&Oak Guesthouse

"Pragtig, baie om te sien, baie skoon en vriendelike mense orals."

Knysna, Western Cape

Stellata

"Gesukkel om eetpleke te kry, net by die waterfront plek gekry wat goeie kos bedien het."

Yzerfontein, Western Cape

Emmaus-On-Sea

"Dankie vir jul gasvryheid."

Cape Town, Western Cape

Finchley Guesthouse

"Ons het voorheen in Somerset-Wes gewoon, so ons ken Kaapstad goed."

Moorreesburg, Western Cape

Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage"

"Gaan besoek die Koring Industrie Museum. Baie goed versorg en beskik oor die geskiedenis van graan in SA. Besoek ook Moorrees Koffiewinkel. Waar vars brood en heerlike koffie beskikbaar is."

Agulhas, Western Cape

At Patat Cottage

"As jy die mees Suidelike punt van Afrika gaan besoek. Doen moeite om op te lees oor Afrika en sy groot bergreekse. Besoek die vuurtoring en gaan kyk na die verskillende wêreldvuurtorings. Besoek die vleilande rondom Agulhas."

Cape Town, Western Cape

Belle Maroc Boutique Hotel

"Cape Town is clean and great escape from Gauteng."

Vredendal, Western Cape

Hartland Gastehuis

"It has a shopping mall and has all the main stores. The potholes in the roads should be fixed."

Wilderness, Western Cape

Thatch Manor on 5th

"Wildernis is 'n gewilde vakansiebestemming."

Uniondale, Western Cape

Schulteheim Hotel

"Uniondale was 'n groot verrassing. Ou Watermeul Restaurant is 'n eens in 'n leeftydervaring."

Vermaaklikheid, Western Cape

Thorn & Feather

"Dit is 'n dorpie met baie potensiaal. Ongerep en opreg."

Lamberts Bay, Western Cape

Weskus Quarry Farmers

"Net jammer die hotel het agteruitgegaan."

Ladismith, Western Cape

Karoo Karos

"Dis nou werklik 'n juweel. Die natuur en plante is besonders. Omring deur berge en vol vriendelike mense. Baie historiese geboue en lekker kaas."

Witsand, Western Cape

Seehuisie

"Skoon strand. Baie walvisse. Sal definitief weer besoek."

Mossel Bay, Western Cape

117 Pinnacle Point Woonstel

"Ons was ongelukkig net daar vie twee dae en die weer het ons binne gehou, maar sou definitief meer tyd daar wou spandeer."

Greyton, Western Cape

Die Markhuisie

"Mooi landelike dorp met 'n baie rustige atmosfeer. Nie verniet dorp van die jaar gewees nie."

Greyton, Western Cape

Three Willows

"Greyton is well known to us as we have had family who used to live there. Good hiking and other attractions nearby."

Oudtshoorn, Western Cape

Tokka-Tokka

"On this trip only an overnight stay each way travelling further."

Cape Town, Western Cape

Waterways

"Die Kaap is pragtig en Kaapstad is Knapstad, sal die Kaap altyd aanbeveel want daar is veel om te sien."

Agulhas, Western Cape

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Love this place. Did a walk on the board walk in the pouring rain and a smashing wind. The sea was just one big mess, but the energy flow, made me feel so special. This is the tip of Africa at its best"

Page
Page 283 - Showing 8461 to 8490
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers