Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Knysna is one of the best vacation destinations. Absolutely beautiful place and friendly people."
"We were a bit disappointed with Franschhoek town centre. All the charming and unique shops aren't there any more. It seems geared for international tourism. Was a bit disappointed!"
"Dit is opvallend die goeie kliëntediens en 5 ster-toerismegeöriënteerdheid in die Oudtshoorn-omgewing."
"For a fantastic MCC tasting, with loads of information on MCC you have to pay Karen a visit at Silverthorn."
"Kan beslis deurgaan Mosselbaai toe en 'n dag daar spandeer. Dit is nie ver om te ry nie."
"Nice place to get away for some peace and quiet. Not far from other West Coast towns that one can visit."
"Baie om te doen vir die hele gesin! Baie lekker eetplekke. Ek sal vir seker ook Bramon Wine Estate voorstel vir middagete en lekker wyn en Enrico's vir aandete."
"Pragtig, naby Tulbagh, lekker eetplekke oral. Vriendelike mense en vinnig om by Kaapstad Lughawe te kom."
"Ons het gaan stap/hike in Simonstad, gaan surf in Muizenberg, vriende ontmoet in Stellenbosch en Vishoek - alles is gerieflik relatief naby mekaar en die state is opmerlik skoon en netjies."
"Dit was ons eerste keer in Mosselbaai en het die mense vriendelik gevind,en die gebied was veilig. Dis prentjiemooi, wil dit baie graag in high season kom besoek."
"Eerste besoek. Die weer was ongelukkig sleg. Die natuur ervaring was great en mooi."
"Awesome plek wat baie bied vir toeriste. Sal enige tyd daar vakansie kom hou!"