Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18527 resensies.
Hester N. - 10th October 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Stil, rustige vakansie. Eetplekke heerlik. As 'n geheel baie lekker.
Berantha V. - 10th October 2016
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Annemarie M. - 10th October 2016
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Rustige dorpie met mooi skoon strande en naby geleë aan die dorp Gansbaai.
Johann P. - 10th October 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Nie ingestel op toerisme waarde nie.
Gerhard V. - 10th October 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie om te doen. Het meer as 2 dae nodig om behoorlik te besoek. Die dorp is baie skoon en mense baie vriendelik.
Johan E. - 10th October 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Fantasties.
Elmarie S. - 9th October 2016
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Wonderlike positiewe ervaring. Sal beslis 'n besoek aan Stellenbosch aanbeveel.
Wim H. - 9th October 2016
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Dit is 'n baie mooi klein dorpie maar meer vir ouer persone aangesien daar nie baie is om te doen vir die jonger mense nie, tensy jy van watersport of visvang hou.
Hendrik G. - 9th October 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
The view of Table Mountain, the harbour, Robin Island, sunset and kite surfers will never get old!
Johannes Jacobus V. - 8th October 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Was verras deur wat die dorpie alles bied. Kwaliteit lewenstyl. Asemrowende omgewing.
L R. - 8th October 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is a top class SA destination.
Suna V. - 8th October 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
'n Heerlike wegkomkans - enersyds gaan jy uitrus en andersyds gaan jy geïnspireerd wees na jou wegbreek - die fotogeniese landskap en die hartlike, kreatiewe mense - jy sal nie anders kan nie.
Wally V. - 8th October 2016
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Baie mooi dorp en area.
Olaf V. - 7th October 2016
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Tensy jy uiteet, nie veel om te doen nie. Behalwe om winkeltjies te besoek in Laaiplek.
Aldon B. - 7th October 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Maak seker jy woon die Walvisfees by, parkeer jou kar buite die dorp en stap die dorp plat!
Rache D. - 7th October 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
'n Heerlike vakansie-plek.
William C. - 7th October 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
The wineries and cycling are good.
Hendi W. - 7th October 2016
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Heerlik rustig met pragtige natuur.
Carina B. - 7th October 2016
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Goed vir weg reek en mooi vir stap en fietsry.
Mariaan B. - 7th October 2016
staying in Kuilsrivier, Wes-Kaap
Ons was te vinnig hier deur om regtig opinie te gee.
Deidre D. - 7th October 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige, rustige omgewing, sal langer as net 1 aand bly - kan sommer 'n week of langer bly.
Chantel H. - 6th October 2016
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Sentraal geleë en buite stad se geraas.
Strauss D. - 6th October 2016
staying in Worcester, Wes-Kaap
Ongelooflike mooi omgewing en ideale wyntoerisme bestemming.
Marikie T. - 6th October 2016
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Ek het meer van Tulbagh verwag. Histories baie mooi bewaar met mooi versorgde tuine, maar gits die mense beweeg nie met die tye nie. Glo nie hulle het al ooit gewaag om kruie in hul kos te gooi nie...om nie te praat van "banting" opsies nie. Toeriste wemel in Riebeeck-Kasteel, maar in Tulbagh is daar niemand nie. Ontbyt is aanbeveel in Church straat se kombuis waar ons kon kies uit koek of maalvleis op witbrood of maalvleis op bruinbrood of maalvleis in 'n jaffel (wit of bruin) of maalvleis met eiers ...
Surette F. - 6th October 2016
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Altyd 'n wenner vir my!
Joan M. - 6th October 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Oulik!
Reinette T. - 6th October 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie om te sien, nie genoeg tyd gehad. Sal weer gaan.
Jr N. - 6th October 2016
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Dis 'n plek waar 'n mens meer as een dag benodig om alles te kan sien en beleef.
Annelie B. - 6th October 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Baie lekker plek waar 'n mens rustig met jou familie goed kan gaan doen soos taalmonument, leeukamp, ens. - baie om te doen en lekker restaurante.
Carel H. - 6th October 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Vreeslike mooi area met baie lekker wynplase om te besoek. Die berge is asemrowend. Jy gee nie om vir die "stop&go" nie, want dan kan die bestuurder ook bietjie die berge geniet.
Gert K. - 6th October 2016
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Tradisionele kontrei maandeinde wat gepaard gaan met met sy eie uitdagings, maar die omgewing is puik.
Elmarie B. - 6th October 2016
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
By familie wat in area bly, baie lekker plek.
Lida D. - 6th October 2016
staying in Greyton, Wes-Kaap
Die karakter van die dorpie is uniek en word goed beheer deur die hoofstraat en geboue oor die algemeen eenvoudig, gerestoureer en mooi versorg. Lekker restaurant, doen dinge en interessante besighede. Heerlik om stappies en en buite dorp te doen.
Liezle S. - 6th October 2016
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Riversdal is 'n stil dorpie met vriendelike mense. Als is lekker naby in die dorp.
Sharleen M. - 6th October 2016
staying in Mouille Point, Wes-Kaap
Heerlik naby die see, baie loop plek en uitsig oor die see. Lekker restaurant in daardie omgewing.
Nikki P. - 6th October 2016
staying in Vishoek, Wes-Kaap
It's dry! No alcoholic beverages is served in Fish Hoek. Bit of a detractor.
Johan J. - 6th October 2016
staying in Hermon, Wes-Kaap
Die omgewing is beeldskoon, natuurlik nie veel om te doen in die dorpie nie, maar as jy kom kuier om die natuur te waardeer is hierdie plek ideaal.
Morné V. - 6th October 2016
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Ons het amper die winkels agter Paddagang gemis en het gedink die hoofstraat met Kafees was dít! Gelukkig het iemand ons verwys na die ander plekkies. Dalk kan dit duideliker aangedui word.
Pieter G. - 6th October 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Kan julle die dae langer maak?
Zandra M. - 6th October 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
If you love the Karoo lifestyle then this is definitely the place to go. Lovely and tranquil. I will definitively be going back there. I loved the town.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za