Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Cape Town, Western Cape

Accommodation Nachelle

"Sal enige tyd weer Tafelberg besoek. So baie om te doen in Kaapstad. Tyd was net bietjie min."

Lamberts Bay, Western Cape

Raston Guest House

"Was nog altyd my gunstelingdorp."

Gansbaai, Western Cape

After8 Bed and Breakfast

"Baie oulike plekkie en vriendelike mense."

Barrydale, Western Cape

Sandy's Place

"Karoo Saloon and Diesel and Creme is amazing!"

Swellendam, Western Cape

Eenuurkop Guest Farm

"Swellendam is small and give small villiage vibes, but still have lovely amenities and services. Loved the Keurbomen Cheese Shop - very informative."

St Helena Bay, Western Cape

Sea Breeze

"St Helena Bay is always a perfect getaway."

Prince Albert, Western Cape

Onse Rus Guest House

"Dis 'n baie bekoorlike dorpie."

Albertinia, Western Cape

Brakvlei

"Dit is 'n tipe plek wat ek van hou, want ek hou van rustigheid en privaat. Oorgenoeg plekkies om te eet of wegneemetes."

Mossel Bay, Western Cape

CBS Accommodation

"Baie rustige plek met mooi uitsigte. "

Clanwilliam, Western Cape

Rondegat Cottages

"The town itself doesn't have much, although the town centre is very picturesque."

Paternoster, Western Cape

Bahia

"Besonderse dorpie, met genoeg eetplekke, en dinge om te sien en doen. Tietiesbaai, was 'n wonderlike ervaring."

Gansbaai, Western Cape

Walviskus

"Gansbaai kort maar bietjie sorg en fasiliteite. En lokale plekkies vir wat jy kan kry is besonders duur. Probeer hulle met Hermanus wedywer?"

St Helena Bay, Western Cape

Misty Dawn

"Rustige, ongerepte area. "

Paarl, Western Cape

Little Oak Garden Cottages

"Baie sentraal vir besoeke aan wynplase, staproetes en restaurante. Pragtige, skoon dorp met verskeidenheid historiese geboue wat goed instand gehou word."

Yzerfontein, Western Cape

Paradijs Sig

"Baie netjiese dorp. "

Mossel Bay, Western Cape

Sea Breeze 65

"The best place to be. I will choose Mossel Bay everytime, all the time. "

Kleinmond, Western Cape

Whale and Waddler

"Baie mooi skoon en netjiese dorpie. "

Hermanus, Western Cape

Die Snuffelhond

"Great getaway with family, beautiful scenery."

Great Brak River, Western Cape

Bergland Vakansiehuis

"Die omgewing is lieflik skoon en netjies en bied baie aan die reisiger om te doen. 'n Goeie vakansiebestemming."

Struisbaai, Western Cape

Harbour Lights

"Ken Struisbaai goed en bly my hart se punt."

Struisbaai, Western Cape

Shoreline Cottage

"Struisbaai is 'n lekker plek - daar is iets vir almal om te doen."

Plettenberg Bay, Western Cape

Krisjan`s Beach House

"Has all the shops and restaurants you could need. Huge amounts of outdoor activities."

Cape Town, Western Cape

Corner Cottage

"Ek het vir jare in Bellville gebly, so ek ken die omgewing en sal altyd die Kaap geniet en die berg maak een se besoek die moeite werd."

St Helena Bay, Western Cape

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

"Niks verkeerd met St Helenabaai nie. Daar's nie baie om te doen nie."

Swellendam, Western Cape

Aanhuizen Guest House

"Het nie baie kennis van die dorp nie, weet dis 'n geskiedkundige dorp en het baie om te vertel oor, maar sal seker maak van volgende kuier."

Lamberts Bay, Western Cape

Lekke Ekke

"Lambertsbaai is 'n aangename dorpie met oulike restaurante en winkels. Voëleiland is ietsie lekkers om met die gesin te besoek."

Citrusdal, Western Cape

The Old Village

"Die omliggende areas op pad Sederberge toe, is wêreldklas."

Page
Page 347 - Showing 10381 to 10410
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers