Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 19779 resensies.
Katherine V. - 4th November 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Pragtige dorp met alles wat mens benodig. Pragtige strande, berge en gholfbaan.
Heike S. - 4th November 2019
staying in Seweweekspoort, Wes-Kaap
We loved travelling slowly through the poort, taking in the rugged surroundings. It is so worthwhile to leave the main routes in order to experience the almost forgotten parts of this beautiful part of our country.
Heleen T. - 4th November 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein sien ons weer. Ek hoop net nie die mall wat in aanbou is vat iets weg van die dorpie se persoonlikheid nie.
Cassie B. - 4th November 2019
staying in Albertinia, Wes-Kaap
Netjiese klein dorpie, maar als wat nodig is kan gekry word.
Liesl D. - 4th November 2019
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Ons het ons tydjie geniet. Baie dankie.
Victoria M. - 4th November 2019
staying in De Kelders, Wes-Kaap
We love De Kelders, we have been there a few times.
Kenny D. - 4th November 2019
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Baie mooi plek, maar daar's baie padwerke.
Daneal A. - 4th November 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is 'n rustige plekkie, dis veilig en vol pret. Lekkerste seewater.
Junitta J. - 4th November 2019
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Baie nice gebied en veilig ook.
Trudie S. - 4th November 2019
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Gaan en sien vir jouself - 'n onvergeetlike naweek met baie goeie memories.
Lizelle L. - 4th November 2019
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Baie rondom en in die dorp om te doen en pragtige omgewing.
Juanita R. - 4th November 2019
staying in La Colline, Wes-Kaap
Area is not bad.
Louna L. - 4th November 2019
staying in Villiersdorp, Wes-Kaap
Ons ken Villiersdorp al baie jare en dis 'n mooi dorp en geplaas in 'n mooi ligging.
Nigel G. - 4th November 2019
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Friendly people.
Dune V. - 4th November 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Lekker warm weer.
Johlene R. - 4th November 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Mooiste en skoonste strand aan die Weskus.
Eugene D. - 4th November 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lekker vriendelik.
Derek K. - 4th November 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
See stars.
Elby B. - 4th November 2019
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Dit is 'n goeie ligging.
Richard B. - 4th November 2019
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Sal 'n besoek aanbeveel.
Chantal H. - 4th November 2019
staying in Paradyskloof, Wes-Kaap
Ongelooflik mooi.
Linda V. - 4th November 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pryse nou eerder op buitelandse toeriste gemik as die plaaslike mark.
Dedre V. - 3rd November 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie verwelkomende dorp.
Ammi S. - 3rd November 2019
staying in Onrus, Wes-Kaap
Onrus bied soveel ekstra! Lekker staproetes, restaurante, verblyf, fantastiese mense!
Myles S. - 2nd November 2019
staying in De Kelders, Wes-Kaap
You have to go and experience it for yourself.
Chris H. - 2nd November 2019
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
Die ekologiese bewaring van die eiland is ook uitstekend.
Candice S. - 1st November 2019
staying in Witzenberg Municipality, Wes-Kaap
Beautiful area!
Nicol V. - 1st November 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Beautiful area.
Barnes S. - 31st October 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorpie vol vriendelike mense en pragtige tuine.
Berna C. - 31st October 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Baie winderig, maar die strand is baie lekker vir klein kinders.
Catherine M. - 31st October 2019
staying in George, Wes-Kaap
George is the best place to work and play.
Geoffrey P. - 30th October 2019
staying in Bodorp, Wes-Kaap
Ideaal en veilig.
Martin B. - 30th October 2019
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Needs to be investigated much more to really enjoy it. I love the people and activities in the area ─ a good place to be.
Edwaan P. - 30th October 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Die area is baie rustig en sal definitief weer by die Old Print House bly.
Christine C. - 30th October 2019
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
The town is nearby and the Clanwilliam dam is ideal for boating!
Kotie K. - 30th October 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Very nice and clean.
Nompumeleo M. - 30th October 2019
staying in Century City, Wes-Kaap
The word speaks for itself. It's a century and I'd definitely tell others about it.
Akeelah L. - 30th October 2019
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Very nice area.
Antje I. - 30th October 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Was beïndruk hoe skoon en mooi Hermanus is.
Lodewyk V. - 30th October 2019
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Die enigste nadeel is dat daar geen see uitsig is nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za