Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Heidelberg, Wes-Kaap

Skeiding Guest Farm

"Very little to do and see for the adventurous and physically active."

Villiersdorp, Wes-Kaap

Underhill Farm

"Villiersdorp is verwaarloos in teenstelling met jare terug."

Paternoster, Wes-Kaap

Roseveldt

"Ons was deurentyd gepla deur mense wat (onwettige?) kreef aan ons probeer verkoop het. Dit sal maak dat ons twee keer sal dink voor ons weer Paternoster besoek. Die handelaars in Paternoster is vriendelik en behulpsaam."

Knysna, Wes-Kaap

Peace and Tranquillity

"Baie mooi en vriendelike dorp."

Paternoster, Wes-Kaap

Seeperdjie

"Kos vir die siel, die wegkom van die gejaag in Gauteng was helend vir liggaam en siel, baie lekker tyd gehad saam met ons kinders en hulle gades. Verskeidenheid puik restaurante wat almal se smaak sal pas. Strande is skoon en veilig, ons het op geen stadium onveilig gevoel nie, as eiendom meer beskostigbaar was sou ons dit vir aftrede oorweeg het, ongelukkig buite ons bereik."

Kaapstad, Wes-Kaap

Table View Lodge

"We absolutely love Cape Town, go there rather often."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Onse Kasteel

"Baie besienswaardighede."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Little Canaan Retreat

"Baie om te beleef. Was al dikwels daar. Soms net deurgery. Ten minste het die plek nie agteruit gegaan soos baie ander dorpe wat ons besoek het nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Infinity G9 Ocean View Apartment

"Wow, so pragtig. Alles werk so goed, die MyCiti was so gemaklik om te gebruik. Geen slegte kommentaar nie."

De Rust, Wes-Kaap

Kerneelia Kothuis

"Cute town, beautiful scenery."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster's De Oude Muragie

"Heerlik rustig en 'n baie mooi omgewing om te besoek."

Montagu, Wes-Kaap

Olive Stone Farm - Olive Cottage

"Meeste eetplekke was gesluit op Sondagaand."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Lilybet

"Die museum is vol meer ryk geskiedenis verrassings as wat ons verwag het."

Gansbaai, Wes-Kaap

Holte vir die Voet Akkommodasie

"Fantastiese seedorpie, mense baie vriendelik en beskaafd."

Agulhas, Wes-Kaap

Huisie by die See

"An ice cream shop or truck by the beach would be nice and a decent seafood restaurant."

Mosselbaai, Wes-Kaap

26 on Winburg

"Pragtige, skoon omgewing met vriendelike en hulpvaardige mense. Sal beslis terugkeer vir nog 'n besoek of twee, dalk drie."

Grabouw, Wes-Kaap

Elgin Vintners Country House

"Dit is meer as die moeite werd om veral die Saterdagmark te besoek. Grabouw is naby genoeg aan Villiersdorp, Caledon, elk met mooi natuurskoon. Natuurlik, wynproeplekke wat net lekker is."

Merweville, Wes-Kaap

Die Botes Huisie

"Oulike Karoodorpie. Besoek gerus die nougatfabriek, haal my hoed vir die twee vrouens af. En moenie verbyry sonder om die boekklub te besoek nie. Baie gawe mense."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Beautiful Betty B&B

"Soos alle plattelandse stede is daar 'n tragiese agteruitgaan van 'n eens vooruitstrewende gemeenskap. Die paaie in die dorp laat veel te wense oor. Enige nalatenskap wat daar oor was is geskend. My hart is gebreek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Lemoenfontein Game Lodge

"Ons het ontbyt by 4 Sheep Restaurant die oggend geëet en was beïndruk met die flinke diens alhoewel dit beurtkrag was."

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Nie Te Koop

"Bitter lekker gekuier!"

Greyton, Wes-Kaap

Poplier Huis

"We love Greyton! Have been a couple of times."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Sea View

"Ek is mal oor die Kaap!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean View House

"Cape Town is beautiful and as a South African it feels as though you are visiting a different country. The nature and views are spectacular. The only downsides are the drivers and the food. The restaurants are incredibly overpriced and not a good representation of the quality food that South Africa has to offer. Johannesburg definitely has the best restaurants in the country."

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Palma 3

"Alles is daar wat jy nodig het."

Boland, Wes-Kaap

Kingfisher Cottages

"Is ideaal vor diegene wat rustigheid verkies."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Oppi See

"Fantastiese vakansiedorp as jy nie die gejaag van ander toeristedorpe wil hê nie."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang