Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Kleinkrantz, Wes-Kaap

Luxury Beachhouse Villa

"Dit is sekerlik die stilste woonbuurt in SA! Jy hoor nie eers 'n hond blaf nie, rustigheid is hier beslis! Dis skoon, strand is pragtig."

Mosselbaai, Wes-Kaap

De Valle 57

"Hemel op aarde."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Pragtige omgewing met heelwat om te doen en te sien. Beslis die moeite werd om Prins Albert te besoek!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Surf Stroll

"Altyd 'n aangename ondervinding, nooit vervelig nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Kloof Street Hotel

"So much to do, so little time."

Stilbaai, Wes-Kaap

Lulu's Cottage

"I loved this seaside town. The communtiy was very friendly and helpful. What a beautiful and peaceful little gem. The amount of quality eateries was incredible. We need to give a shoutout to" Daves Kitchen" it was exceptional and "Coffee and Cream", if I could I would pop in there every day, what a gorgeous coffee shop, definitely my favourite. The coffee was great and the food excellent. We will most certainly be coming back to Stillbaai. We fell in love."

George, Wes-Kaap

Ambiante House

"Eiendom is baie duur!"

George, Wes-Kaap

Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed

"Pragtige plek en natuurskoon. Nabygeleë strande maklik bekombaar."

Tesselaarsdal, Wes-Kaap

Blue Window Guesthouse

"A true country living place."

Paarl, Wes-Kaap

Seventeen Lillies

"Paarl is my tuisdorp, lieflike dorp en wil weer terug. Baie te doen, skoon en redelik veilig."

Doringbaai, Wes-Kaap

Misty View

"Wat 'n lieflike plek!"

Paternoster, Wes-Kaap

Dankbaar

"Bring mens terug aarde toe."

Villiersdorp, Wes-Kaap

Dennehof Farm Guesthouse

"Pragtige dorpie met vriendelikste mense. Kelkiewyn is 'n moet as jy die dorp besoek."

Napier, Wes-Kaap

Stoep Sleep Studio Spaza

"A true community, a little town. You arrive as a visitor but you leave as a friend."

Bonnievale, Wes-Kaap

A Place in Thyme B&B

"Pragtige omgewing, maar dorp se besighede kan gerus hulle geboue opknap om minder verwaarloos te lyk."

Kaapstad, Wes-Kaap

Groenvlei Guest Farm

"Baie mooi en vriendelike omgewing."

Langebaan, Wes-Kaap

Raaswater

"Food places closed very early."

Stellenbosch, Wes-Kaap

De Oude Schuur

"Stellenbosch was nog altyd goed om te besoek. Die dorp kan ek aanbeveel."

Prins Albert, Wes-Kaap

Wolvekraal Guest Farm

"Pragtige plattelandse dorpie."

Stanford, Wes-Kaap

Reed Cottage at Stanford

"Baie lekker eetplekke. Dit is egter feit dat nie alle plekke altyd oop is nie. Dit wil vir my voorkom of naweke meer besig sal wees. Definitief die kuier werd. Hemel-en-Aarde-vallei met sy wynplase en Hermanus met al sy aantrekkings is ook net om die draai. Dink Stanford is 'n goeie basis om die area vanaf te verken."

Kaapstad, Wes-Kaap

8 on Penguin

"We are born and bred Capetonians, what more can we say? It's a beautiful city."

Barrydale, Wes-Kaap

The Karoo Moon Motel

"'n Goeie oornagopsie op pad na die Karoo Nasionale Park."

Heidelberg, Wes-Kaap

Outpost Self-catering

"Uitstekende Spar-winkel."

Kaapstad, Wes-Kaap

Mountain Road Cottage

"Mountain Road Cottage is in Somerset-Wes geleë. As mens die verkeerspitstye in ag neem en vermy is Kaapstad 'n wonderlike toeristebestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sunflower and Moonflower

"Kaapstad is altyd 'n wonderlike ervaring."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Paradise Found

"Mosselbaai is wonderlik. Vir die laaste 10 jaar of meer gaan ons gereeld daar kuier. Wat my eintlik getref het is die toename in verkeer op 'n weeksdag. Die plek is vir my baie besiger."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Bliss@Nautica

"Ongelooflik. Beslis een van my gunstelingplekke."

Knysna, Wes-Kaap

Little Nest One Bedroom Apartment!

"Baie mooi plek en ek is mal oor die bos en aktiwiteite wat mens alles daar kan doen."

Blad
Blad 38 - Wys 1111 tot 1140
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang