Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Cape Town, Western Cape

Urban Oasis at Four Seasons

"Mal oor Kaapstad, was nie my eerste keer in Kaapstad nie."

Stellenbosch, Western Cape

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Verdien 'n plek bo-aan die bucket list. "

Velddrif, Western Cape

47onWaterkant

"Vriendelike ontvangs en mense."

Paternoster, Western Cape

Beachcomber

"Klein dorpie met beperkte aktiwiteite vir kinders, maar baie lekker as jy rustigheid en stilte soek."

Cape Town, Western Cape

Hibernian Towers 10.6

"Wonderlik om in die Kaap vakansie te hou!"

De Rust, Western Cape

Meijer's Rust Farm

"Meringspoort is 'n belewenis met sy konstruksie en fasiliteite vir besoekers en veral die padgebruikers. Baie goed gedoen, Wes-Kaap Regering Paaie-afdeling."

Witsand, Western Cape

AlteMooi

"A weekend is definitely too short travelling from Cape Town."

Stellenbosch, Western Cape

Domaine Coutelier

"A beautiful town with lots to do and see. Great wine farms and markets. Fun for the whole family!"

Swellendam, Western Cape

Aan de Oever Guest House

"Pragtige dorpie aan die voet van die berg en daar is baie oulike restaurante en winkeltjies."

George, Western Cape

Danke Ma

"Love die dorp, het alles en nog meer. Mooi gholfbane in die omgewing. Baie restaurante en winkelsentrums om van te kies."

Tesselaarsdal, Western Cape

Otium Oasis

"Dit lyk na 'n baie rustige dorpie waar 'n mens sielerus gaan kry."

Worcester, Western Cape

The Habit Cottages

"Love die plekkie, groot genoeg, maar tog klein met vriendelike mense. Sal beslis weer teruggaan soontoe. Alles sit naby aan Worcester en die dorpie het soveel geskiedenis. Mooiste gebou en kerke. Die beste is dat die hele dorp geskik is vir blinde mense en dit is super special. Maak mens se hart warm, mense is nog lief vir hul medemense daar en gee om, bied hulp aan en dit sien mens nie in die groot stede sommer nie."

Yzerfontein, Western Cape

Amazing Seaview

"Die skoonste, netjiesste Weskusdorp wat ons nog in was."

Plettenberg Bay, Western Cape

Keurbooms Getaway Studio

"Plettenbergbaai is 'n pragtige plek. Die paaie is wonderlik. Natuur ongelooflik. Mense is gaaf. Strande is mooi skoon. Dit was 'n heerlike oorslaap. Volgende keer sal ons langer bly."

Stellenbosch, Western Cape

Curious Giraffe

"Lekker plek, maar net min parkeerplekke. Dit is maar die infrastruktuur, gaan nie kan verander nie."

Paternoster, Western Cape

Soli Deo Gloria - Penthouse

"Dit is 'n plek om te waardeer."

Malmesbury, Western Cape

SuNel's Guest Rooms

"Skoon en netjiese dorp. Baie winkels met vriendelike personeel."

Pringle Bay, Western Cape

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing

"As jy 'n klein, rustige, mooi, eksentrieke plekkie soek om jou gedagtes te stil, is hierdie die plek. Mal oor die karakter en intieme dorpie. "

Plettenberg Bay, Western Cape

Sunshowers Plett Luxury Self Catering

"Heerlike vakansie-bestemming met baie om te doen."

Cape Town, Western Cape

Ocean-Song

"Altyd lekker in die Kaap. "

Laingsburg, Western Cape

Golf View Guest House

"Vir ons is dit 'n oorbly-bestemming."

St Helena Bay, Western Cape

The Lazy Daisies

"Ongelooflike gasvryheid van die locals."

Hermanus, Western Cape

Ocean Edge Apartment

"Baie lekker dorp. Lekker eetplekke en stunning views. "

Lamberts Bay, Western Cape

Lekke Ekke

"Heerlike seedorpie. "

Page
Page 369 - Showing 11041 to 11070
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers