Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

Peninsula Bay Rooms

"Eks nou eenmaal nie mal oor die Kaap nie. Die strande is vuil en als is vrek duur. Ons was Akwarium toe, regtig 'n teleurstelling, 7 jaar terug het dit baie beter gelyk."

Hermanus, Wes-Kaap

155 Hermanus Beach Club

"Hermanus is 'n baie mooi dorp en ons geniet dit om daardie kant toe te gaan."

Robertson, Wes-Kaap

Stay @ Adderley 16

"Pragtige dorp, vriendelike mense."

Hermanus, Wes-Kaap

Kleine Vrede Farm Cottage

"Hermanus is maar 'n pragtige dorp."

Robertson, Wes-Kaap

50 White

"'n Plek waar ons graag sal wil bly."

Agulhas, Wes-Kaap

Eck-o Breeze Self-catering Accommodation

"Baie rustige plekke om bietjie weg te breek van die stadslewe. Mense almal baie vriendelik en genoeg geriewe."

Ladismith, Wes-Kaap

Ladismith Manor

"Heel billike plek om vir 'n aand oor te bly, en die eetopsies in die dorp het baie bekostigbare pryse."

McGregor, Wes-Kaap

Rietdakkie

"Gorgeous little town. Super friendly and helpful people. Great food, great entertainment and great wine."

Kaapstad, Wes-Kaap

Place on the Bay Self-catering

"Kaapstad is awesome! Voel asof jy in Europa is. Net mooier!"

Bettysbaai, Wes-Kaap

The Beach House

"Rustige, pragtige omgewing."

Kaapstad, Wes-Kaap

Seti se Kuierplek

"Enjoyed Chapmans Peak Drive/Hout Bay. Boyes Drive and coastal drive from Muizenberg to Simonstown. UCT."

Klein-Brakrivier, Wes-Kaap

Gatsby's Selfsorg Akkommodasie

"Baie veilig en netjies sal weer daar bly."

Greyton, Wes-Kaap

Hemelsbreed Farm

"Many shops with interesting wares. Many restaurants, but average food. Wonderful nature walks though."

George, Wes-Kaap

The Owl Apartment

"Sentraal geleë vir verskeie besigtigings en aktiwiteite."

Worcester, Wes-Kaap

Beit Shimcha - House of Joy

"Worcester het so baie plekke om te besoek en baie interessante winkeltjies."

Prins Albert, Wes-Kaap

By-Die-Koppie Guesthouse

"Pragtige plek met vriendelike mense. Wil weer gaan en volgende keer langer bly!"

Stellenbosch, Wes-Kaap

Domaine Coutelier

"Gaan gerus, die natuur en stilte sal julle goed doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

Luxury Ocean View 1203

"Ek bly tans in Sydney en Kaapstad wen hom enige dag van die week!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Boston Ivy

"I love Cape Town. So many things to do and see."

Houtbaai, Wes-Kaap

Waterland Lodge

"Sal hulle graag weer wil besoek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Smartieboks No 4

"Baie nice plek so baie om te doen."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Sea Why

"Nature's Valley is for sure a valley in nature. A must-visit for any nature lover."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Kara Mia

"Bettysbaai is rustig en perfek vir wegkom van die gejaag van die stad."

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Palma C12

"Sal altyd in Mosselbaai kom kuier. Baie lekker plek."

Blad
Blad 388 - Wys 11611 tot 11640