Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
Great Brak River, Western Cape
A Bit of Home"Awesome plek. Die mense is baie vriendlik. So mooi en skoon. Totaal anders as Gauteng. Sal môre hiernatoe verhuis as ons kon."
"Citrusdal is 'n warm plek in die somer, maar bied baie mooi natuurskoon, en meeste kampplekke het 'n rivier of dam om in te swem."
"Bettysbaai is 'n mooi plek, maar nie my smaak nie. Daar is heeltemal te veel bome en bosse."
"Baie lekker plek om heen te gaan, ongelukkig is daar ook net soveel wat mens in Oudtshoorn kan doen."
"Bekoorlike Weskusdorpie met baie interessante besighede en eetplekke. Hope vermaak en dinge om te doen."
"Plettenbergbaai is a lovely holiday destination. Clean with great beaches and lots to do."
"Dit hang regtig af hoekom jy gaan. Ons wou net wegbreek met so min moontlik aanraking met die res van die wereld, maar ek het gevind dat goeie eetplekke bietjie skraps was. s"
"Cannot believe so many places were closed on a long weekend. The Spar has really gone downhill. We shopped there and had to go to OK. We then only supported OK the rest of our weekend."
Great Brak River, Western Cape
Kontrei BB"Pragtige plek! Die strande is pragtig! Ons het 'n paar lekker restaurante ontdek! Sal beslis terugkom en kom vakansie hou en dalk ook kamp! Baie mooi en asemrowend!"
"Alles is gerieflij naby geleë om te besigtig. Parkeerspasie in die systrate is nie goed nie. Moet in die pad staan waar ander verkeer verby moet beweeg."
"Knysna is 'n fantastiese plek om vakansie te hou, die weer is altyd lekker, daar is soveel om te doen in en om Knysna."
"Gansbaai self is nie werklik 'n toeriste dorp nie, maar omdat dit sentraal is, is dit 'n gerieflike plek om te bly. Dit is naby aan talle besienswaardighede en winkels."
"Struisbaai is 'n pragtige ou dorpie. My man het van kleins af hier gekamp en saam met sy ouers en grootouers hier gekuier. Van die Plaat se pragtige lang strande tot die rotse om die draai, Skulpiesbaai en aan tot in Agulhas, is bekoorlik. Klein kindertjies kan heerlik baljaar in die poelletjies en branders. As jy van visvang hou, kan jy maar kom, want hier is baie visvangplekke. Kom ervaar hierdie pragtige deel van die land, jy sal oor en oor wil terugkom."
"Regtig baie plekkies om te besoek en rond te loop. Die hele dorp is pragtig. Uitkykpunte is die moeite werd om te besoek. Party restaurante is onnodig duur."