Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Struisbaai, Wes-Kaap

Rus 'n Bietjie

"Struisbaai Harbour was a lovely surprise. Watched the fishermen bringing in their catch. People feeding the huge manta rays was quite an experience. Two awesome restaurants in the harbour."

Kleinkrantz, Wes-Kaap

White Sands

"Piece of heaven on earth. So safe."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Prentjiemooi! Beste kos!"

Paarl, Wes-Kaap

Little Oak Garden Cottages

"Die Paarl is lieflik en ek wens ons kon langer bly, want daar was nog baie meer om te sien en te beleef."

Kaapstad, Wes-Kaap

504 Witsand

"Soveel om te sien en te doen."

Paternoster, Wes-Kaap

Malmok

"Paternoster is een van die mooiste plekkies in ons land. Heerlike eetplekke en snuffel-winkels."

De Rust, Wes-Kaap

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust is bietjie uit die pad uit, veral as jy as toeris wil wees. Hoe meer mense deur die dorp kan ry, hoe meer sal klein besighede oop kan bly en hul dra in die wintertye."

Kaapstad, Wes-Kaap

Mt Bijoux

"Ek sal dit aanbeveel vir vriende en familie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Plattekloof Premium Lodge

"Altyd lekker om te besoek."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Marie B&B

"Uitstekende dorp. Die omgewing is skoon en netjies, die verkeer is 100 maal beter as Johannesburg s'n en die mense is uiters vriendelik en verwelkomend."

George, Wes-Kaap

Green Pastures Guesthouse

"Great place to travel to."

Prins Albert, Wes-Kaap

Uitkyk House

"Prins Albert is ons gunsteling bestemming in daardie deel van die Karoo!"

Knysna, Wes-Kaap

Estuary Rest

"Knysna bly maar 'n juweel."

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Spa Hotel

"Baie dankie vir 'n onvergeetlike ervaring. Ons kom gou weer!"

George, Wes-Kaap

Rozenhof Gaste Eenhede

"Stayed only for 1 night."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blouberg Self-Catering Apartments

"Pragtige natuurskoon. Baie om te doen. Ongelukkig aan die duur kant, maar het keuses wat nie 'n arm en been kos nie."

Heidelberg, Wes-Kaap

Lemon Tree Cottage

"Pragtige, skoon dorp, mooi ou geboue. Pragtige kerk."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Ravenscliff Manor

"Oulike, vriendelike en skoon dorpie met alles wat jy sal benodig."

Hermanus, Wes-Kaap

Marine View

"Ons verkies om dit te gebruik as sentrale punt en vandaar dagritte te beplan. Die parkering is 'n gemors met mense wat jou bestorm. Dit vereis ook kontantbetaling wat 'n probleem is. Oor die algemeen geniet ons Hermanus, Onrus, Vermont."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

180degrees @ Outeniqua

"Dit is 'n lekker veilige vakansiebestemming."

Rheenendal, Wes-Kaap

Elephant Rest Cosy Cabin

"Ons is net jammer dat dit ons so lank geneem het om uiteindelik daardie afdraai te neem. Die Goudveld Nasionale Park is pragtig. Net jammer dat mens nie meer die myne kan besoek nie."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bay Plaza

"Gaan besoek Bird Island. Moeite werd en ook die restaurant by die hawe. Goeie diens. Baie rustige dorpie. Bietjie besig op 'n Saterdag in die middel van die dorp. OK is 'n goeie plek om inkopies te doen. Vriendelike mense. Mooiste uitsigte, baie voëls en seelewe."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Shabby Chic Beach House

"Meer restaurante sal goed wees."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Ons Huisie

"Wonderful and clean little coast town. Friendly people, great beach, great restaurant."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"Rustige vakansie en lekker plek om te wees."

Riversdal, Wes-Kaap

Oakhurst Guest House

"Love the little town, must have breakfast at "ou tronk"."

Blad
Blad 415 - Wys 12421 tot 12450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang