Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18513 resensies.
Ilze W. - 2nd October 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige klein dorpie.
Alan H. - 2nd October 2015
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Visit to the small craft harbour was very nice.
Attie P. - 2nd October 2015
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
The locals are very friendly and helpful. The shopping centre is great.
Hendrik Philippus (hennie) D. - 1st October 2015
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Pragtige dorp in 'n interessante omgewing.
Annamarie L. - 1st October 2015
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Ons her baie lekker gekuier. Die Bushmen's Cave Bergteater is amazing en die kos by Renolds uitstekend. De Kelders het 'n heerlike atmosfeer.
Fanie T. - 1st October 2015
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Beautiful town with nice site seeing.
Deon L. - 1st October 2015
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
As 'n landsburger is Kaapstad se middestad iets om op trots te wees. Ons sal weer en weer die stad besoek.
Patty C. - 1st October 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan has my heart.
Daniel L. - 1st October 2015
staying in Ladismith, Wes-Kaap
'n Pragtige dorp met die mooiste ou huise. Die restaurant wat ons besoek het, het die lekkerste appeltert en roomys gehad en die diens was vriendelik. Ons het deur Seweweekspoort teruggery en alhoewel dit amper deur 'n veldbrand verwoes was, herstel dit goed en gaan dit oor 'n paar jaar weer een van die mooiste natuurwonders van ons land wees.
Martie M. - 1st October 2015
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Tuk tuk is 'n goeie diens wat Hermanus aanbied.
Hilda Mathilda H. - 1st October 2015
staying in Oranjezicht, Wes-Kaap
Nie baie tyd gehad om rond te ry en werklik die area te verken nie, slegs daar oorgeslaap!
Laureen J. - 1st October 2015
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Lieflike buurt waar ons tuis gegaan het. Vriendilike bure. Genoeg drankwinkels as jy miskien kort kom.
Adel D. - 1st October 2015
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Dorpie klein, maar lekker groot Super Spar en omliggende besienswaardighede is 'n fees vir die avontuurlike reisiger en fotograaf.
Denis G. - 1st October 2015
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Die vriendlikheid van die mense is opmerklik!
Engela V. - 1st October 2015
staying in Vanwyksdorp, Wes-Kaap
Dit is besonders dat mens in die aande die gesing van die kerkgangers hoor en nie die geraas van voertuie nie. Dit is ook baie gerusstellend dat die misdaadsyfer daar bykans nie bestaan nie.
Francois V. - 1st October 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Sjuuuut! Moet vir niemand vertel nie, maar dit is 'n bakgat plek!
Joanita G. - 1st October 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ideaal vir stil wegbreek en vir mense wat hulself kan vermaak.
Stella F. - 1st October 2015
staying in McGregor, Wes-Kaap
McGregor is beslis 'n bekoorlike bestemming vir mense wat hou van die vars lug en rustigheid. En die mense is so vriendelik daarby.
Leon D. - 1st October 2015
staying in Vermont, Wes-Kaap
Lekker stil plek.
Tammy M. - 1st October 2015
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Try the excellent coffee and chocolates at My Sugar and the delicious pizza at Ferdinando's Pizza, the waterfront is always a winner as well!
Christo E. - 1st October 2015
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Dis baie veilig en ons kon nie glo dat daar so baie mense na al die nagklubs ens. stroom nie.
Charlene O. - 1st October 2015
staying in Greyton, Wes-Kaap
Mal oor die dorp! Stunning!
Suzette S. - 1st October 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Omdat Langebaan soveel heerlike eet- en drinkplekke het, kom 'n mens nie eers agter as daar baie besoekers in die dorp is nie. Die pragtige natuurskoon en veilige strandmeer maak dit beslis die kuier werd.
Antoinette K. - 1st October 2015
staying in George, Wes-Kaap
Ongelooflike vriendelike mense in die dorp en goeie diens by Super-Spar.
Corrine G. - 1st October 2015
staying in Montagu, Wes-Kaap
'n Vriendelike dorp in 'n pragtige ligging.
Karin G. - 1st October 2015
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Lieflike ligging buite die groot gedrang maar naby genoeg om alles te besoek.
Louise F. - 1st October 2015
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is 'n baie mooi dorp en die omgewing ook. Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en plekke te besoek.
Lazelle C. - 1st October 2015
staying in Stanford, Wes-Kaap
Booi mooi netjiese dorpie.
Berenice S. - 1st October 2015
staying in Onrus, Wes-Kaap
Perfect setting, enjoyed the walk along the beach and the friendly people.
Sybil D. - 1st October 2015
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Baie lekker!
Juliana C. - 1st October 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Absoluut die moeite werd om te besoek. Heerlike restaurante, wynplase, olyfplase ... 'n juweeltjie in die Groot Karoo!
Louis V. - 1st October 2015
staying in Greyton, Wes-Kaap
Altyd 'n hoogtepunt op my reise, selfs net vir 'n daguitstappie.
Ernst B. - 30th September 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige dorp met 'n heerlike strand, lekker eetplekke en vriendelike mense!
Francois M. - 30th September 2015
staying in Brandwacht, Wes-Kaap
Lekker buurt om in te bly.
Daniel B. - 30th September 2015
staying in Malgas, Wes-Kaap
Mooi plekkie en die huise is almal so netjies.
Zena H. - 30th September 2015
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Lieflike dorp, veral in die Lente - al die strate ruik soos lemoenbloeisels.
Bev B. - 30th September 2015
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
A very impressive Information/Tourism Bureau with helpful, friendly staff!
Petru V. - 30th September 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige skoon en toerisme gedrewe dorpie.
Petrus K. - 30th September 2015
staying in Ceres, Wes-Kaap
Ek is gaande oor Ceres vandat ek die eerste keer in 2010 daar was. Sedertdien was ek twee maal in die Kaap en het albei kere het ek 'n punt gemaak daarvan om in Ceres te stop. Daar is 'n oulike geskenke winkel naby die Pick 'n Pay. Ons het nogal geniet om daar deur te loop. Verder is dit net lekker om so mooi dorpie teen die berge in te neem. Vir iemand soos ek wat van vlieghengel hou, is Ceres fantasties omdat byde die Koekedoudam en Lakenvleidam in die omgewing is. Daar is ook 'n paar stroompies om forel in te vang.
Rikus N. - 30th September 2015
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Ladismith is 'n vriendelike dorp, 'n goeie voorbeeld van eg Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za