Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36612 reviews.
"Baie mooi dorp. Jammer ek kon nie die ou Engelse Ford as gevolg van padwerke besoek nie."
"Die pad genaamd Hemel op Aarde was so mooi, en daar is baie wynplase met mooi en lekker restaurante."
"Have not been back to Knysna in 20 years. What a wonderful visit after so much time."
"The 4 Sheep Restaurant's food was not great. Presentation was poor, lamb shank tasted like it had been frozen and heated up a couple of times, and the lamb curry was tasteless. Would not recommend eating there."
"I did not go out much, but did see a big pod of dolphins. Wilderness seem to also have lots of restaurants and shops, if you are that way inclined."
"Stilbaai is skoon en netjies en alles tot jou beskikking. Daar word baie goed gekyk na strate en sypaadjies, en daar is nie kwaaddoeners wat rondloop nie. Absolute plus vir Stilbaai."
"Stilbaai was een van die heel beste bestemmings in die Wes-Kaap wat ons besoek het tussen 7 oornagbestemmings. Die strande is skoon en die woonbuurt waar ons vertoef het, is veilig en luuks. Stilbaai is een van daardie rare lieflike plekke wat bestaan."
"Ideaal om oor te bly vir besoeke aan die wynplaas. Alles en nog was in Stellenbosch beskikbaar, en al die restaurante waar ons was, het nie teleurgestel nie."
"Hermanus is 'n heerlike toeristebesteming, waar jy kan ontsap terwyl jy die branders hoor."