Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 20117 resensies.
Andrew C. - 29th October 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Ons kamp gereeld aan die Weskus en ry nooit verby nie want dit is spesiale mense wat daar bly.
Karen V. - 29th October 2015
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Altyd lekker.
Monica D. - 29th October 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is 'n baie klein dorpie met die mooiste natuurskoon en rustigheid. 'n Definitiewe aanbeveeling as jy wil rus en wegbreek van die stadslewe.
Cecile K. - 28th October 2015
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap
Hemel op Aarde by Hemel & Aarde Village.
Elzabe B. - 28th October 2015
staying in Hannasbaai, Wes-Kaap
Gebruik dit as'n vertrekpunt na die omliggende omgewing.
Tootie M. - 28th October 2015
staying in Parklands, Wes-Kaap
Very convenient.
Marie S. - 27th October 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Hart van die lieflike Karoo met sy vriendelike inwoners.
Cindy M. - 27th October 2015
staying in Paarl, Wes-Kaap
Die Paarl is beslis die beste plek vir vakansie verblyf.
Mariaan J. - 27th October 2015
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtige dorp om te besoek!
Magda K. - 27th October 2015
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Die omgewing baie netjies en skoon, regtig 'n plesier vir die oog.
John B. - 26th October 2015
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Mooi plek.
Wessel G. - 26th October 2015
staying in Greyton, Wes-Kaap
Love Greyton!
Etheline B. - 26th October 2015
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Bietjie besig vir mense wat wil rus.
Vicky G. - 26th October 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Beautiful town filled with plenty of coffee shops and restaurants; what a gorgeous setting!
Liz E. - 26th October 2015
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Oulike dorp!
Liz E. - 26th October 2015
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Baie oulike plek!
Ane W. - 26th October 2015
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Ek dink die Boord is stil en goed geleë.
Neil J. - 26th October 2015
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
Lekker!
Karen P. - 25th October 2015
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is 'n rustige bestemming met verskeie restaurante en supermarkte. Dit is sentraal geleë vir besoeke aan Kaapstad, Hermanus, Paarl, Franschhoek en Stellenbosch wat almal binne 'n uur se ry van Gordonsbaai af is.
Louise G. - 25th October 2015
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Being within easy access to many interesting places in the Cape Winelands area makes it a useful starting point.
Christie N. - 25th October 2015
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Uitmuntend!
Erika G. - 25th October 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
Baie mooi en rustige dorp met die vriendelikste mense.
Jozua D. - 24th October 2015
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Blomtyd is stilstaan en loftyd.
Irma E. - 24th October 2015
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Troeteldiervriendelike strand.
Richard Y F. - 24th October 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Oor die jare was die dorp bloot 'n oornagplek. Slegs eenkeer het ons die tyd geneem om die besienswaardighede te verken - en dit was baie interessant.
Tertia G. - 23rd October 2015
staying in Darling, Wes-Kaap
Wow!
Marica V. - 23rd October 2015
staying in McGregor, Wes-Kaap
McGregor het 'n eiesoortige karakter wat groot aanklank vind by die stedeling op soek na rus en vrede. Dit sou baie gerieflik wees indien daar 'n pad tussen McGregor en Greyton kon wees. Die 'ompad' per motor tussen die twee dorpies was so vlak bymekaar is, neem ongeveer 2 ure om te ry. Ek verstaan egter dat elk van die dorpies sy eie karakter wil behou en nie ineen wil smelt nie.
Helena B. - 23rd October 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Lieflike uitsig op Tafelberg. Heerlik geëet en gekuier by Ons Huisie.
Helena B. - 23rd October 2015
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Die mooi straatnaambordjies en oulike wandelroete voor ons oornagplek het ons beïndruk. Die walvis wat ons van die ontbyttafel kon sien was 'n bonus!
Roeline V. - 23rd October 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die Karoo Nasionale Park is 'n moet sien vir almal!
Michelle A. - 23rd October 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Dit is 'n fantastiese area. Naby publieke vervoer, groot winkelsentrums en die pragtige strande.
Lizet V. - 23rd October 2015
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
Besige toeristedorpie. Lekker atmosfeer met heerlike restaurante.
Jaco W. - 22nd October 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die weskus is 'n persoonlike gunsteling, daar is wienig ander toeriste bestemmings in Suid Afrika wat vergelyk vir 'n werklike wegbreek naweek, waar sielerus en natuurskoon die siel verkwik soos Paternoster.
Martha M. - 22nd October 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Baie netjiese dorp.
Mary-ann M. - 22nd October 2015
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Love the laid back culture of Franschhoek. It is a beautiful tourist attraction. Experienced fantastic food at various restaurants, particularly at "Kalfi's"!
Jaco G. - 22nd October 2015
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Port Owen is 'n netjiese, skoon area wat stil is en genoeg rus bied weg van die stadslewe.
Roelof L. - 22nd October 2015
staying in Worcester, Wes-Kaap
Histories en argitektonies aanloklik.
Adel M. - 22nd October 2015
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige dorp!
Monika J. - 22nd October 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson wine festival is great.
Jan D. - 22nd October 2015
staying in Blanco, Wes-Kaap
Dit is 'n baie mooi plek. Stil en rustig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za