Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Plaasvars West Coast town with some lovely coves, hiking paths and other attractions. The litter on the beaches and aforementioned paths is, however, really off-putting. In addition, we saw a number of youths breaking bottles on the boat launch ramp soon after we walked by who swore at us when we challenged them."
"Mooi dorpie en omgewing, met uitstekende eetplekke. Die Saterdag-oggendmark is gesellig. 'n Uitstekende keuse vir 'n paar dae se wegbreek."
"Not much on offer if you're just staying in the town, but the resorts are really lovely."
"Mosselbaai self is baie besig, en as mens na stilte wil gaan is ek nie seker of dit die plek is nie, maar vir tieners en jongmense wat dinge wil doen, sal dit 'n besliste bestemming wees."
"Ons het die aand by die Bakhuis gaan eet, wat 'n baie aangename ervaring was. Ons kos was uitstekend!"
"Daardie stukkie aarde het my hart gesteel! Ek sal mense oor en oor aanbeveel om dit self te gaan beleef."
"Duikersdrift se restaurant en winkel is lieflik (ook die parkrun-venue) en Kole & Deeg is 'n moet vir lekker koffie en roosterkoeke."