Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18830 resensies.
Marieta S. - 4th December 2014
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
Juanita V. - 4th December 2014
staying in Blouwaterbaai, Wes-Kaap
Absolute comfort and beautiful scenary!
Kyle J. - 4th December 2014
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Great place.
Estie M. - 3rd December 2014
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Lekker rustig weg van die stad se gewoel.
Wilna V. - 3rd December 2014
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Sentraal en naby die Tygervallei winkelsentrum.
Elmie V. - 1st December 2014
staying in Helderberg, Wes-Kaap
Lieflik en die Kaap en paaie is pragtig.
Yvonne S. - 1st December 2014
staying in Tuine, Wes-Kaap
Lekker naby alles!
Eliane G. - 30th November 2014
staying in Constantia, Wes-Kaap
The landscape and the sight of Table mountain are beautiful.. You are not far from the botanical garden of Kirstenbosch. You have nice restaurants and wine estates nearby - For shopping you have Constantia village. As Constantia is a huge suburb, you need to have a car if you're travelling / visiting the area.
Danie N. - 29th November 2014
staying in Helderberg, Wes-Kaap
Uitsonderlike omgewing met interessante plekkies om te besoek en besig te bly.
Renier R. - 28th November 2014
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Rustige atmosfeer, mooi uitsig op Tafelberg, niks buitengewoons omtrent Milnerton, maar tog ook niks wat 'pla' nie.
Lynette S. - 28th November 2014
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Saldanha is a nice place to visit if you want some 'me time'.
Eric B. - 27th November 2014
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Franschhoek is a beautiful destination steeped in history.
Bradley G. - 27th November 2014
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lovely place!
Kerry M. - 27th November 2014
staying in Ceres, Wes-Kaap
We loved the Ziplining in Ceres!
Antoinette D. - 27th November 2014
staying in Tuine, Wes-Kaap
Sentraal, gerieflik.
John H. - 26th November 2014
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Whale-watching from the coastline of De Kelders. Nice beach.
Una C. - 25th November 2014
staying in Paarl, Wes-Kaap
Magda D. - 24th November 2014
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorp met gawe mense en allerhande besienswaardighede.
Ivan J. - 24th November 2014
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Mooi dorpie met goeie restaurant.
Hannes D. - 24th November 2014
staying in Century City, Wes-Kaap
Baie sentraal!
Laura J. - 23rd November 2014
staying in Campher's Drift, Wes-Kaap
I have travelled extensively in S.A. and George was always a town I drove through and never stopped in - so this time was my first visit and it was amazing! Campher's Drift is steeped in history people are friendly, and helpful. It's easy to get around - loved the museum, botanical gardens and of course Victoria Bay. And who can forget the majestic mountains!
Lianne V. - 20th November 2014
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit is baie mooi!
Jaco F. - 20th November 2014
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met asemrowende natuurskoon en heerlike eetplekke. Sentraal genoeg geleë om dit jou basis te maak vir vakansie in die Kaap, maar ook eenkant genoeg om die stilte en rustigheid te kan geniet.
Elsabe V. - 20th November 2014
staying in Robertson, Wes-Kaap
Wat 'n besondere ontdekking van 'n lieflike omgewing wat my aan die Franse platteland herinner het. Klein, rustig, romanties en tog met oulike kunstige winkeltjies en koffieplekkies! Ons gaan definitief in die toekoms weer hier oorbly wanneer ons 'n kans kry!
Fay T. - 20th November 2014
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
I cannot comment here as we just stayed overnight and drove through the next morning on our way to Cape Town. I am sure it is a lovely town.
Tania B. - 20th November 2014
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Mooiste mooi hart-se-punt dorpie!
Beverley S. - 20th November 2014
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster has a small crime problem ...
Lilian Estelle R. - 20th November 2014
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Sal beslis weer daar wil gaan bly!
Suretha D. - 20th November 2014
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort-West is die ideale oornagdorp!
Roseanna M. - 20th November 2014
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
Noordhoek is a lovely area, with a long beach stretch and many quaint restaurants. Check out the Red Herring Trading Post (their food is divine)!
Elsabe V. - 20th November 2014
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Dis moeilik om 'n lekker eetplek in Beaufort-Wes te vind.
Bouwe T. - 20th November 2014
staying in Infanta, Wes-Kaap
Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand wat lief is vir die natuur. Dit is nog pragtig ongerep. Oppas net met motors met 'n lae grondvryhoogte, want die grondpad was in 'n slegte toestand.
Heidi L. - 20th November 2014
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Mal oor Langebaan!
Sakkie V. - 18th November 2014
staying in George, Wes-Kaap
Ek is n oud inwoner van George - dit is my hart se punt!
Wilna M. - 18th November 2014
staying in Tamboerskloof, Wes-Kaap
Die strate is te NOU en parkering is 'n absolute nagmerrie.
Cherita M. - 17th November 2014
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lovely town to visit - lots of little shops and friendly people.
Ria D. - 17th November 2014
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Baie rustig en sentraal. Sal definitief terug kom.
Pieter K. - 17th November 2014
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Lekker plek vir gesin baie om te doen vir die kinders en vir familie.
Ben K. - 16th November 2014
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Netjiese en stil omgewing.
Trudie T. - 14th November 2014
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige plek!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za