Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.
"Heerlike vakansiegevoel. Baie restaurante, winkels en stalletjies om by in te loer."
"Baie mooi plek en die ligging uitstekend, selfs met die omliggende gebiede. Al kon ons ons hondjie saam neem was die probleem net dat daar so min plekke is wat klein hondtjies toelaat. Die vakansie was sukses vol oor die vriendelikheid van die mense in omgewing. Sien binne kort weer."
"Greyton is 'n pragtige plek met mooi landskappe. Daar is 'n groot verskeidenheid winkeltjies en resturante om van te kies en lekker rond te loop, aangesien dit veilig is."
"The only upsetting part of Paternoster is the lack of control on the sale of crayfish. Soon there will be nothing left there!"
"Dit was soos altyd n lekker wegbreek. Julle sal my gou weer sien'. "
"Mosselbaai is 'n asemrowende en skoon stad. Ons het goeie en professionele diens orals waar ons gegaan het ontvang. Ons sal definitief weer vakansie hou in Mosselbaai!"
"Daar is baie om te besigtig en heerlike kuierplekke. 'n Besoek aan Babelonstoren is 'n moet."