Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32082 resensies.
Robyn H. - 8th January 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
A charming town less than an hour away from Cape Town! Friendly locals and delicious food. So many restaurants to choose from! Thoroughly enjoyed our visit in Riebeek-Kasteel.
Uriel G. - 8th January 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Beeldskoon.
Engela B. - 8th January 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Awesome.
Natalie V. - 8th January 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Lots of beautiful wine farms in the region!
Van Der Merwe, Leon V. - 8th January 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die plek sal my weer sien! Een vir die boeke. Ongelooflike plek en so mooi...
Abdul K. - 8th January 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Beautiful, serene, noiseless, lovely place to visit to get away from the busy lives we normally lead.
Lindi L. - 8th January 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Friendly people, very hot but that is expected for Dec/Jan. Lovely places to stay & so peaceful!
Kobie R. - 8th January 2018
staying in Paradys, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met baie om te doen.
Marethe O. - 8th January 2018
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
As die water net nie so vrek koud was nie, was dit die beste plek op aarde!
Van Der Merwe, Leon V. - 8th January 2018
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
Letterlik teen Langebaan!
Van Der Merwe, Leon V. - 8th January 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
'n Lekker dorpie! 'n Hele paar dinge om te sien. Ek sal mense aanmoedig om daar te stop en 'n aand daar oor te slaap!
Etienne D. - 8th January 2018
staying in Barrydale, Wes-Kaap
'n Rustige en vriendelike plek.
Fili V. - 8th January 2018
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Het nie die spook gesien nie.
Nicoline H. - 8th January 2018
staying in Blouwaterbaai, Wes-Kaap
Die kuier was so wonderlik rustig, omdat die see so naby is, was 'n bonus, ons twee pensionarise kon die lang stap-strande so geniet.
Gary B. - 8th January 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand is a great location for the wine routes.
Hennie B. - 8th January 2018
staying in George, Wes-Kaap
George is pragtig met heerlike weer in Desember. Ons het 10 lekker sonskyn, windstil dae en net een reënerige dag gehad.
Martie S. - 8th January 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Lieflike natuur, omgewing en mense sal definitief teruggaan vir n "weersiens".
Merinda G. - 8th January 2018
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Die omgewing en strand is van die mooistes wat SA bied waar jy baie veilig voel en die mense is baie vriendelik!
Salome V. - 8th January 2018
staying in Voëlklip, Wes-Kaap
Hermanus en Voelklip is 'n pragtige bestemming en ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Lise G. - 8th January 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Sal Yzerfontein enige tyd aanbeveel as 'n plek om vakansie te gaan hou. Stil rustige plek met vriendelike mense. Het heerlik gekuier. Weer was perfek.
Marina C. - 8th January 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Baie mooi uitsigte.
Ettiene S. - 8th January 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Veilig, skoon, asemrowend mooi.
Odette B. - 8th January 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Lieflike plattelandse dorpie met oulike winkeltjies, heerlike koffiewinkels en restaurante. Sal enige tyd wil teruggaan.
Wouter B. - 8th January 2018
staying in Stellenberg, Wes-Kaap
Goeie area om in die "stad" te bly. Is naby alles maar geen "stads verkeer" en geraas nie. Baie rustige omgewing en kan met gemak en veiligheid gaan stap.
Riaan B. - 8th January 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Naby genoeg aan die see dorpe om te verken, maar, ver genoeg om uit die vakansie malheid te wees.
Ella D. - 8th January 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is 'n pragtige plek.
Dawn P. - 8th January 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Asemrowend mooi!
Elsabe L. - 8th January 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Vir iemand wat dalk 'n stad met baie mense verkies vir vakansie, sal dit seker goed wees. As jy stilte en rus en vrede soek, hierdie plek is baie bedrywig met baie mense en lawaai.
Tobie V. - 8th January 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Die Paarl Vallei is pragtig. Daar is hordes wyn plase, party binne in die dorp. Die taal monument en De Villiers (DV) sjokolade is die moeite werd om te besoek.
Peter V. - 8th January 2018
staying in George, Wes-Kaap
George die dorp self is baie mooi en die Mall het baie winkels om jou bevredigende inkopies te laat doen.
Paul M. - 8th January 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
So much to see and do in Oudtshoorn!
Lillian D. - 8th January 2018
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Asemrowend mooi en die mense baie vriendelik.
Khangelwa J. - 8th January 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Safety of the place made us feel free and comfortable, we really enjoyed our stay.
Helena D. - 8th January 2018
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
Great.
Dirmarie B. - 8th January 2018
staying in Onrus, Wes-Kaap
Baie lieflike en rustige omgewing. 'n Moet om te besoek.
Andri O. - 8th January 2018
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Sentraal geleë vir uitreik na Stilbaai, Jongensfontein en Witsand.
Anne-marie S. - 8th January 2018
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Baie mooi dorp met 'n skoon strand.
Hannie C. - 8th January 2018
staying in Glentana, Wes-Kaap
Wow, ek kan net goeie dinge van Glentana se puik skoon area en skoon strand het sommer dadelik my oog gevang. Al wat kort is 'n supermark in die area. Visgraat het die lekkerste kos en die atmosfeer is tipiese see-vakansie atmosfeer.
Shani D. - 8th January 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is my nuwe gunsteling vakansie plek!
Anne-marie S. - 8th January 2018
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Baie mooi en skoon dorp met heelwat besienswaardighede.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za