Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Mosselbaai, Wes-Kaap

7 @ Nautica

"Ongelooflik. Beslis een van my gunstelingplekke."

Knysna, Wes-Kaap

Little Nest

"Baie mooi plek en ek is mal oor die bos en aktiwiteite wat mens alles daar kan doen."

Yzerfontein, Wes-Kaap

15 Sandybanks

"Dit is 'n goeie vertrekpunt en naby genoeg aan 'n verskeidenheid plekke van belang. Mense wat veral belangstel in mariene-biologie, Weskusplantegroei en -geskiedenis sal dit die moeite werd vind. Hopelik kan die landelike atmosfeer behoue bly en word dit hoë-digtheid hotelle/condominiums ensovoorts gespaar."

Greyton, Wes-Kaap

4 on Regent

"Beautiful place for nature walks."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"A 10-minute drive from Old Mill Lodge and Restaurant Oudsthoorn to Cango Caves. Less than 10 minute's drive where we went for Camel riding. Oudtshoorn is one of the safest and clean places in South Africa. Tourist attraction Outeniqua Pass is between George and Oudtshoorn. The nearest towns not far from Oudsthoorn are George and Mosselbay."

George, Wes-Kaap

Green Pastures Guesthouse

"Great roads, beautiful mountains, lots of coffee shops, and beaches close by. The GoGeorge bus drivers are a little bit insane though!"

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Oppi See

"Groot-Brakrivier is 'n ongelooflike lekker dorpie perfek geleë tussen Mosselbaai en George en naby 'n klomp strande, maar het ook self 'n baie lekker strand en mens kan als wat mens nodig het in die dorpie self kry, baie oulike eetplekkies ook in dorpie self. Veilig en rustig, lekker plek vir draf of fietsry! Sal defnentief terugkeur."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beach @ 100 meter

"Die verkeer tussen 06:00 en 19:00 in die omgewing van die verblyf is 'n nagmerrie. Dit kon net sowel hoogseisoen gewees het. Geen verandering aan die situasie sedert my vorige verblyf hier 9 jaar gelede nie."

Greyton, Wes-Kaap

4 on Regent

"Quaint little town."

Paternoster, Wes-Kaap

Habibi 1

"Very nice destination for holidays."

Ladismith, Wes-Kaap

Karoo Karos

"As jy lief is vir die natuur, rustigheid geniet en 'n mense-mens is, kan jy gerus in Ladismith gaan vakansie hou."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Aquamarine Guest House

"Beste en skoonste dorp in Suid Afrika."

Paternoster, Wes-Kaap

Jongnooientjiesfontein

"Paternoster is 'n gekommersialiseerde toeristebestemming en vir my is dit jammer dat dit baie van sy oorspronklike bekoring verloor het. Die pluspunt was 'n uitstappie na Kaap Columbine natuurreservaat."

Darling, Wes-Kaap

Strathnaver Cottage

"Interessante dorpie, lekker koffie gedrink, aandete geniet by Ciao restaurant, was beurtkrag maar al die items op spyskaart was beskikbaar."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"My grootword-dorp en ek sal dit altyd onthou. Party strate kort egter n oordoen."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Vista Bonita Apartments

"Beautiful clean city-friendly and helpful people with awesome views food is divine and the wine is the best."

Ladismith, Wes-Kaap

Karoo Karos

"Klein dorpie met vriendelike mense, 'n uitstekende plek as jy beplan om in die berge in te gaan."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Turnberry Boutique Hotel

"Ons was net een dag daar, maar daar is te veel om in een dag te sien, twee dae sou beter wees."

George, Wes-Kaap

The Frangipani Self-catering

"George is 'n pragtige skoon dorp! Die weer is wonderlik en die uitsig van die pragtige berge laat mens werklik voel of jy met vakansie is!"

Langebaan, Wes-Kaap

Rustic Hill Accommodation

"Langebaan is a growing small town in a beautiful natural setting. The time of year May, really had beautiful weather and the Autumns rains turned the hills green."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Bergland Vakansiehuis

"Lieflike skoon strande, wandelpaaie en strate. Uitstekende toeristebestemming."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Judea Accommodation

"Kort meer winkels wat later oop bly."

Paarl, Wes-Kaap

Eight on Williams

"Baie skooltoernooie wat daar aangebied word lok baie toeskouers na die dorp."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Winelands Golf Lodges 17

"Te veel karre en te min parkeerplek in die dorp. Omgewing is beter."

Kaapstad, Wes-Kaap

Huizenhart Self-catering

"Dit is 'n slaapstad teenoor Johannesburg en Centurion."

Blad
Blad 48 - Wys 1411 tot 1440