Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 19652 resensies.
Liza S. - 23rd September 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Beautiful area.
Tracy S. - 23rd September 2019
staying in Wellington, Wes-Kaap
Charming town.
Paul F. - 23rd September 2019
staying in Simondium, Wes-Kaap
Such a nice area, with lots to do!
Giliame L. - 23rd September 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Fantastiese plek.
Fanie A. - 23rd September 2019
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Ons was die naweek van die Vetplantfees op Calitzdorp en het dit terdeë geniet - heerlik die Bokke/All Blacks-wedstryd by die Spekboom gaan kyk en koue pynstillers geniet. Dis 'n baie interessante dorp en omgewing en slegs 'n klipgooi vanaf die Tuinroete waar ons woon.
Dalene M. - 23rd September 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Dit is 'n pratige omgewing met die heel beste restaurant: die Four Cousins. Ek beveel Robertson aan ─ moet dit nie mis nie.
Anne-marie C. - 23rd September 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Die natuur is asemrowend mooi!
Sandra L. - 23rd September 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
The people of Bloubergstrand are friendly and helpful. I saw a part of Bloubergstrand I've never seen before it is truly a gem.
Gaynor N. - 23rd September 2019
staying in Grottobaai, Wes-Kaap
A relaxed and safe place and nature's beauty captured me. Awesome place.
Stephanie M. - 23rd September 2019
staying in Mouille Point, Wes-Kaap
Beautiful spot along the Sea Point promenade and an easy walk from the waterfront.
Elsie S. - 22nd September 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wonderlike vakansie gebied met awesome mense!
Chantal D. - 22nd September 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Awesome little town with friendly people.
Nadia Van Eijk V. - 22nd September 2019
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Vol punte! Uitstaande.
Marietjie M. - 22nd September 2019
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Besigheidsgebied is gemiddeld en nie baie skoon nie. Gebied rondom Shoprite is vuil en voel onveilig. Natuurskoon by Heads is pragtig.
Adrian K. - 22nd September 2019
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Milnerton is 'n goeie toeriste-plek, naby malls en winkels.
Lynette V. - 22nd September 2019
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Die Spar bied alles wat jy nodig het. Die ou tronk is 'n besoek werd.
Val . - 22nd September 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Fantastic destination. We absolutely loved staying there!
Chris G. - 22nd September 2019
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë om alle besienswaardigehede te kan besoek met uitstekende eetplekke in omgewing.
Chris G. - 22nd September 2019
staying in Worcester, Wes-Kaap
Lekker plek om te bly as jy baie plekke en wynplase wil besoek.
Johan M. - 22nd September 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Typical, small, seaside resort. Easy access to nearby places of interest. Some of the restaurants can be a bit iffy and others a pleasure to eat at.
Aletta V. - 21st September 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Oulike dorpie, moeite werd om te besoek.
Christine S. - 21st September 2019
staying in Darling, Wes-Kaap
Great place to have as a base and explore from.
Lynnette B. - 21st September 2019
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Melkbosstrand het baie uitgebrei in terme van heerlike eetplekke. Jy kan kies en keur.
Liezl V. - 21st September 2019
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Mooi, ou omgewing, maar die strate is nou.
Ashley E. - 21st September 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
On the 2 occasions that I ate out, I found the restaurant's service very poor.
Alexandrea L. - 21st September 2019
staying in Paradyskloof, Wes-Kaap
Rustigheid en veiligheid.
George G. - 21st September 2019
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Ons was in September daar en dit was bietjie koel. Maar die walvisse het met hulle kalfies in die vlakwater net agter die golwe gelê ons het vyf groepies gesien! Die munisipale dienste lyk ook besonder goed. Daar word nou, Sept. 2019 aan die verbypad gewerk.
Marche F. - 20th September 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
My happy place.
Jennifer K. - 20th September 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Worth a repeat stay.
Ella W. - 20th September 2019
staying in Uniepark, Wes-Kaap
Dit was bietjie ver om te stap na die dorp, maar andersins gerieflik en stil. Dit is 'n woonbuurt, nie 'n toeristebestemming nie.
Sharleen M. - 20th September 2019
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Mal oor Groenpunt, naby CPUT en die waterfront.
Willem M. - 20th September 2019
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Ek dink Vanrhynsdorp het 'n bekoring van sy eie en die gasvryheid en bereidwilligheid om te help is ongekend. Ons vriend wat meestal rolstoelgebonde is, het sy kruk by die huis vergeet en Huis Matzikama was bereid om een, kosteloos, te leen sonder om twee keer te dink. Baie dankie.
Magriet L. - 20th September 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Pragtige plek met baie in die omgewing om te sien, kon langer bly as tyd dit sou toelaat.
Adri B. - 20th September 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
S S. - 19th September 2019
staying in Ceres, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige dorpie.
Karen C. - 19th September 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Lekker stil strand.
Erica V. - 19th September 2019
staying in De Rust, Wes-Kaap
Heerlike, rustige dorpie!
Katlego M. - 19th September 2019
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Camps Bay is the place to be.
Hein T. - 19th September 2019
staying in Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
Dis rustig, stil en ideaal vir mense wat wil wegkom van die lawaai.
Magdie O. - 19th September 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Baie mooi plek en die omgewing is die moeite werd en sal almal aanbeveel om daar te gaan bly.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za