Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.54 uit 5 gekry volgens 23258 resensies.
Renell V. - 30th March 2016
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Oulik.
Tracey V. - 30th March 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
So much to do, see, explore! What a gem.
Hermo T. - 30th March 2016
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
My gunsteling bestemming, jaar na jaar!
Charmaine M. - 30th March 2016
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Naby aan Gansbaai, Franskraal, Baardskeerdersbos en Uilenkraalsmond. Baie om te doen en te sien, of net rustig by die see te kan ontspan.
Johan J. - 30th March 2016
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Dorp het meer aangebied as wat ons verwag het. Uitstaanpunte: Seville Boesmantekeninge-staproete, Ou tronk museum en teeproe by die Rooibos Teahouse.
Erica S. - 30th March 2016
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Die uitsig is pragtig. Mooi netjiese omgewing. Lekker stil, uit die stad se gejaag uit.
Moira K. - 30th March 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
'n Wonderlike rustige dorp met pragtige mense en nog meer pragtige areas om te besigtig. Daar is iets om te doen vir jonk en oud. Alles wat jy nodig het is tot jou beskikking.
Paul O. - 30th March 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Feels like you are in a foreign country, love it!
Elsie B. - 30th March 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis is pragtig!
Ina J. - 30th March 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
It is a real pleasant destination to visit.
Cobus C. - 30th March 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ons is motorfietsryers en Prince Albert is 'n ideale basis om die omgewing te verken.
Brunhilde L. - 30th March 2016
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Ons het lekker rondgery in die omgewing - Velddrif en Dwarskersbos. Die Fosielpark naby Langebaanweg is 'n absolute moet!
Willie M. - 30th March 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Mooi dorpie.
Adri D. - 30th March 2016
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Baie oulike plekkie met baie om te doen. Rustig.
Michelle M. - 30th March 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
A must see.
Benita W. - 29th March 2016
staying in Silversands, Wes-Kaap
Silversands is 'n absolute pragtige strand met die skoon sandduine. Eenrigting parkeerarea egter 'n groot probleem.
Richard D. - 29th March 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ons het 'n draai deur die Karoo Nasionale Park gery. Dit het ons 3 ure 50 min altesaam geneem van in by die hek tot weer uit by die hek. Pragtige koedoes, elande, gemsbokke en rooihartebeeste gesien. Was die moeite werd.
Janine R. - 29th March 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Love KKNK, soveel om te doen en te sien.
Wilna L. - 29th March 2016
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Mooi en lekker sentraal tussen Mosselbaai en Hartenbos.
Lourens S. - 29th March 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ons dink Yzerfontein as toeristebestemming is wonderlik en het groot potensiaal. Ons ry baie kere daar aan en het al baie mense daarheen verwys. Daar is goeie restuarante, puik gastehuise teen bekostigbare pryse, lekker stapplek en natuurskoon waar jy kyk.
Peet V. - 29th March 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
VIr 'n rustige, heerlike en veilige wegbreek-vakansie, met soveel om te ervaar en te geniet in die nabye omgewing is die Strand jou plek.
Nelson B. - 29th March 2016
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Heel lekker en naby genoeg aan Hermanus maar ver genoeg om die gedruis te mis.
Cathy K. - 29th March 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lieflike kusdorp.
Claudia B. - 29th March 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Naby genoeg om baie te kuier.
Henk K. - 29th March 2016
staying in Klawer, Wes-Kaap
Beautiful, peaceful town.
Coelette B. - 29th March 2016
staying in Malmesbury, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige, skoon dorpie met baie vriendelike mense. Kan dit aanbeveel vir enige toekomstige besoekers.
Lirita E. - 29th March 2016
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Knysna is baie gerig op toeriste en die pryse dui dit ook so aan. Uitkyk-punte is 'n moet!
Lukas V. - 29th March 2016
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Lieflik sentraal en met 'n lewendige atmosfeer.
Anette E. - 29th March 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
'n Pragtige plattelandse dorpie met 'n fantastiese bakkery (Louretta's) en slaghuis (Pinto's).
Elma S. - 29th March 2016
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Was 'n gerieflike oornagplek.
Rindi G. - 29th March 2016
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Heerlike kuierplek.
Herman R. - 29th March 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Lieflike plekkie in die hart van die Karoo. Die KKNK is 'n goot aantreking vir die dorp.
Esther C. - 29th March 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
I enjoyed Langebaan.
Catherine P. - 29th March 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Unbelievable change in the town. Beautiful guest houses and restaurants. Very high level of amenities and incredible choice of restaurants.
Kentucky V. - 29th March 2016
staying in Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap
Oorweeg dit om te verhuis na Mosselbaai.
Andre C. - 29th March 2016
staying in Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
Dit is ideaal vir almal wat wil wegkom van die stadsgevoel af.
Petro V. - 29th March 2016
staying in Vermont, Wes-Kaap
Rustige area, skoon, vriendelike inwoners - behulpsaam!
Johan B. - 29th March 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis is 'n rustige en lekker kuierdorpie om vakansie te hou!
Theo M. - 29th March 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
A great place! Loved it!
Greer B. - 29th March 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Beautiful place and will definitely come back.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za