Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Prins Albert, Wes-Kaap

Swartberg Cottages

"Oulike dorpie. Sal volgende keer langer daar bly."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Anchorage Guest House

"Plett was nog altyd vir my en my vrou 'n lekker plek, maar nou is Plett lekkerder."

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"Mense ry baie onverskillig voor barnacles verby op pad strand toe. 'n Voorstel: speedbumbs."

Stilbaai, Wes-Kaap

Strandloper

"Lekker rustig en goeie visvangplek."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Buddha Garden

"Kaapstad is the place to be. Definitely I will recommend the Mother City."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Beach Room

"Cape Town remains one of the most beautiful cities in the world, despite the problems that beset all cities."

Yzerfontein, Wes-Kaap

On the Beach

"Natuur is absoluut fantasties. Die strande is ongelooflik om op te stap. Alles is sentraal geleë en die diens oral is baie behulpsaam en vriendelik."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Listening Wind Self-catering

"Windy at times, but that doesn’t make up for its beauty."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Coral Tree Cottages

"Lovely holiday destination."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

West Coast Eagle's Nest

"Dis stil en rustig en seewater is lekker."

Velddrif, Wes-Kaap

Ocean Mist

"Has always enjoyed that part of the West Coast."

Paarl, Wes-Kaap

The Green Spot

"Lekker dorp en lekker omliggende aktiwiteite om te doen."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo View Cottages

"Dit is die mooiste-mooi dorpie en ek was mal daaroor! Kan nie wag om terug te gaan nie! Die Swartbergpas was absoluut uitsonderlik en asembenemend mooi! Die 'Lad-die-Dah' en 'African Relish' restaurante is ook uitstaande! Lad-die-dah is op die punt van die dorp - fantastiese kos en baie goed geprys! African Relish is duurder, maar ook uitstaande kos en diens! Ek beveel glad nie die 'Rude Chef' restaurant oorkant die Swartberg Hotel aan nie - dis baie duur vir wat jy kry, die kos was onsmaaklik, diens swak, geen atmosfeer en die wynlys was beperk (wyn was nie lekker nie, en jy mag nie jou eie wyn neem nie). As jy nog nie daar was nie - moet jy die dorpie gaan verken!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Big Sky Studio

"Kaapstad is die mooiste plek vir akkommodasie."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Dux-n-Biki Guesthouse

"Baie om te sien en doen."

Kleinmond, Wes-Kaap

Serradella Lodge

"Thank you for an awesome stay."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

The Featherbed in Oudtshoorn

"Baie om te doen in die omgewing. Dit kan 'n bestemming op sy eie wees."

Velddrif, Wes-Kaap

Old Cape on the Marina

"Love Velddrif, it's quiet, people are friendly and it was a very relaxed and chilled weekend."

Kaapstad, Wes-Kaap

Die Kelkie Accommodation

"Lekker kuierplek. Baie om te sien."

Prins Albert, Wes-Kaap

Aandrus

"Lieflike dorp."

Mosselbaai, Wes-Kaap

The Courtyard

"Baie om te doen, en jy hoef nie ver te ry nie."

Struisbaai, Wes-Kaap

Palms on Protea

"Struisbaai bly 'n baie lekker dorp met 'n pragtige strand."

Kaapstad, Wes-Kaap

Kalk Bay House

"Wonderlike plek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Tuscan Village 29

"Lekker vakansie-atmosfeer daar."

Blad
Blad 505 - Wys 15121 tot 15150