Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Maryna K. - 25th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Dit is 'n juweel! Die landskap, see, blomme, padstalle en vriendelike mense is die sout van die aarde en 'n besoek werd.
Cindy B. - 25th August 2020
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Pragtig in blomme-tyd!
Jannie V. - 25th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Prima!
Eugene H. - 25th August 2020
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Blouberg has many amenities, facilities, and restaurants to choose from and because of this, it is automatically my first choice.
Lindy H. - 25th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Beautiful place for relaxation.
Eben L. - 25th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Die Weskus bly een van die lekkerste areas om te besoek. Die mense is uniek, altyd vriendelik, spontaan en net 'n plesier!
Sandra V. - 25th August 2020
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Ons kon baie dorpe in die omgewing besoek sonder om te veel kilometers af te lê. Die winkels in Velddrif het heeltemal in ons behoeftes voldoen en ons het die gholfbane in die omgewing baie geniet.
Louwrens E. - 25th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Blomme was ongelooflik.
Abrian D. - 25th August 2020
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Daar is net een Langebaan ─ altyd 'n bekoring.
Nadia W. - 25th August 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Die bote wat daar in die hawe lê maak die uitsig nog mooier.
Frankie P. - 25th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Sal weer terugkeer. Wes-Kaap is maar die beste provinsie in SA.
Pieter Frederik J. - 24th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Lekker by die see. Augustus-September se blommekyk is ook iets lekker om te beleef.
Bernard V. - 24th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Great experience at Muibosskerm! Seafood galore!
Michelle L. - 24th August 2020
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Lieflike weer gehad, stunning beach, lekker vir kinders om by hawe vis te vang. Beslis 'n family destination. Love dit.
Andries S. - 24th August 2020
staying in Wes-Kaap
Pragtig en die mooiste blommeprag.
Dollie C. - 24th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Weskus is die ideale bestemming vir 'n wegbreek ─ baie divers!
Luschka F. - 24th August 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Weskus op sy beste.
Mario F. - 24th August 2020
staying in Boland, Wes-Kaap
Lovely part of the Western Cape.
Helgaard M. - 24th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Altyd mooi, veral in blommetyd, maar bly 'n avontuur om daardeur te reis.
Keith B. - 24th August 2020
staying in Boland, Wes-Kaap
Die Boland het 'n natuurprag en gasvryheid wat skrik vir niks!
Ina B. - 24th August 2020
staying in Wes-Kaap
Pragtige provinsie wat jou alles bied van see tot bos.
Jaco L. - 24th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Pragtig, veral hierdie tyd van die jaar met die veldblomme.
Hendrik S. - 24th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Ons was uiters bevoorreg om wonderlike weer te gehad het en die blomme was asemrowend.
Nadie D. - 24th August 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
’n Windstil Weskus-naweek, was heerlik!
Cornell E. - 24th August 2020
staying in Sederberg, Wes-Kaap
Die Sederberge is lieflik met die mooiste plantegroei en berge.
Johan V. - 24th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Blomme was pragtig by Potsberg.
Anthea V. - 24th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Die Weskus is sommer net beeldskoon en die mense vriendelik.
Rina D. - 24th August 2020
staying in Boland, Wes-Kaap
Asemrowende natuurskoon, so rustig.
Maryna D. - 24th August 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die mense is super vriendelik en of dit nou reën of die son skyn, is die plek is pragtig!
Tharina C. - 24th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Die Weskus is pragtig. In die blommetyd is die blomme 'n bonus.
Maria B. - 24th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
The flowers this year was exceptional.
Nicola B. - 24th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Paternoster is 'n baie rustige plekkie en mense is baie vriendelik. Ek en my gesin het die rustigheid en kalmte geniet en die weer was perfek!
Liana E. - 24th August 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is ‘n fantastiese bestemming! Daar is so baie om te doen, met Tietiesbaai net om die draai. Vele restaurante om van te kies en die mooiste sundowner-bestemming.
Julie N. - 24th August 2020
staying in Stadskern, Wes-Kaap
Stunning weather!!
Naomie A. - 24th August 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Plett rocks!
Cinday R. - 24th August 2020
staying in Wes-Kaap
The western cape has a lot of tourist attractions and it's nice places to go to, because there's a lot to do, the area we were in was very close to the wine farms. And that's one of the exciting places to go in the Western Cape.
Carin V. - 24th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
As jy lekker will rus en will vrede hê, gaan Weskus toe!
Erika V. - 24th August 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Love it! Our happy place! We most definitely return!
Philip I. - 24th August 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Die blommeprag het die natuur met 'n verfkwas ingekleur.
Karin C. - 24th August 2020
staying in Boland, Wes-Kaap
Robertson het so baie om te doen, en goeie eetplekke.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za