Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37389 resensies.
Riana K. - 3rd June 2018
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Dis 'n stil, rustige plek in die mooiste omgewing!
Monarda A. - 3rd June 2018
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
Ons het al baie in Stilbaai gebly en ek voel net dat die geriewe van hierdie eenheid opgeknap moet word. Die stort en bad moet vervang word, die beddegoed moet vervang word en die vloer in die eenheid moet vervang word.
Alta B. - 3rd June 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Het voorheen gebly op Oudtshoorn, maar het geniet geniet om weer al die geskiedkundige ou geboue te sien na al die jare wat ek weg was. Die mense van die dorp is baie vriendelik. Iets wat mens nogals mis in Gauteng.
Chris Z. - 2nd June 2018
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Ideale plek vir my om af te tree.
Betsy H. - 2nd June 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Verkeer in-en-uit na Kaapstad en omliggende areas baie druk, amper alle tye van die dag. Blouberg andersins bo-gemiddeld toegerus met alles wat 'n vakansieganger mag benodig. Wonderlike strande.
Megan W. - 2nd June 2018
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Safe, nice vibe and full of things to do. A great balance between city and suburbs.
Lana G. - 2nd June 2018
staying in Robberg, Wes-Kaap
Dit akkommodeer nie regtig jonger mense nie, so as jy as ‘n gesin gaan, vat net iets om die jonger kinders besig te hou.
Shelby B. - 2nd June 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit is een baie lekker plekkie. Lekker restaurante en jy is reg by die see. Dis lekker stil so dit maak jou wegbreek kansie baie lekker rustig. Dit is net wat ons nodig gehad het.
Graham H. - 2nd June 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Our 5 star rating is, unfortunately, qualified. To us the main reason for the visit was to see the Cape Gannets on Bird Island. We have been there many times before and never seen so few. You win some and lose some. To try and make up for this, the Nature Conservation guide did an excellent job in explaining things and answering questions. He was most knowledgeable and helpful. Hopefully we will be back sometime and there will be thousands of birds.
Danie J. - 1st June 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
Rustige, plattelandse dorpie.
Teresa H. - 1st June 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
A lovely town, lots to see, nice places to eat, wonderful people.
Martin K. - 1st June 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Sentraal t.o.v. die wynplase. Bietjie ver vanaf die middestad.
Andre H. - 1st June 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Pragtige, vriendelike dorp.
Ellie C. - 1st June 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Plek waar jy jouself kan vind. Pragtig.
Nontlahla M. - 1st June 2018
staying in Nuweland, Wes-Kaap
Newlands is a beautiful place, it is peaceful, close to Kenilworth, Claremont and Rondebosch.
Ronell G. - 1st June 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Rustige dorpie.
Lise C. - 31st May 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
'n Oulike dorpie met pragtige mark, vriendelike mense en 'n lekker atmosfeer.
Riaan R. - 31st May 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Net jammer vir te min eetplekke.
Pieter N. - 31st May 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Baie skoon. Vriendelike diens orals. Sonop en sonsondergange was asemrowend.
Patricia S. - 31st May 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Sal aanbeveel vir enige iemand.
Gary Gavin H. - 31st May 2018
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Dus 'n geskikte plek vir mense wat stilte benodig en veral wil rus.
Heinrich W. - 30th May 2018
staying in Prince Albert Road, Wes-Kaap
Swartbergpas is 'n moet!
Christina L. - 30th May 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis is pragtig en 'n absolute belewenis! Ons is al om die paar maande daar. Kies warm weer vir aktiwiteit belaaide area.
Rosa V. - 30th May 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Wens ek kon daar bly.
Dawn J. - 30th May 2018
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Baie lekker vakansiebestemming en skoon en netjiese strande.
Alicia K. - 30th May 2018
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Heatherlands self is meer `n woonbuurt, maar jy kan maklik van daar af na enige plek in George gaan.
At V. - 30th May 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Swellendam is 'n tipiese plattelandse dorpie met baie eetplekke nie te ver van twee natuurreservate en die see.
Sonita L. - 30th May 2018
staying in George, Wes-Kaap
Fantastiese plek. Pragtig.
Arista B. - 29th May 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorpie. Ons was aangenaam verras met hoe mooi skoon en netjies die dorp is. Hoop julle wen die dorp van die jaar kompetisie.
Kaizer V. - 29th May 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Uitstekende plek.
Nathan C. - 29th May 2018
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
Very beautiful and secure Island.
John M. - 29th May 2018
staying in Hannasbaai, Wes-Kaap
Naby aan die minder bekende indrukwekkende fossiel park ('n moet besoek) naby Saldhana. Gerieflike winkels en koffie shops naby die huis. 'n Klipgooi van Paternoster (duur) en heelwat snuistery en ander winkeltjies.
Reinette V. - 29th May 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Wonderlike eetplekke, pragtige, skoon dorp met vriendelike mense, hoop ons het volgende keer meer tyd om die plek te verken.
Alex F. - 29th May 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Ek sal enige dag soontoe trek en daar gaan bly!
Maxie O. - 29th May 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Lieflike strand en perfek vir gesinne met diere. Redelik sentraal, net 6 km van A'Lagalus en Suiderstrand.
Linda M. - 29th May 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Small restaurant en Four Cousins 'n besoek werd! Heerlike wyn en gasvrye mense.
N.p. L. - 29th May 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Een van RSA se juweel dorpies.
Sharon D. - 29th May 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
It is a very beautiful area. It is close to the beach and shopping centres. It is very clean and the view of the mountain is stunning.
Kimberley F. - 29th May 2018
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
Nice and secluded.
Chris S. - 29th May 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Ons besoek Franschhoek taamlik dikwels en geniet dit elke keer baie. Ons kom graag weer!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]