Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Robertson, Western Cape

Lily's Rest

"A wonderful country village with an abundance of beautiful wine farms and wines to suit every palate. The golf course is in immaculate condition."

George, Western Cape

Huis Marais Herolds Bay

"We just love George. Small town with a big heart."

Wilderness, Western Cape

Foresthill Wilderness

"Dorpie is mooi en groen."

Mossel Bay, Western Cape

Treklaer Lodge

"Verkeer tussen Hartenbos en Mosselbaai is net baie. Verder is Mosselbaai en omgewing lieflik skoon, winkeleienaars baie vriendelik en alles is sentraal geleë."

Agulhas, Western Cape

Marine 115

"We bought hake and chips from the local fish shop, and it was disgusting. Really disappointing."

Cape Town, Western Cape

Devonshire 503

"Soveel om te doen en te sien. Die Stad is skoon en die mense is altyd vriendelik."

Cape Town, Western Cape

Casa-Rose Cottage

"Strand is ideaal vir lang stap langs die see."

Gouritz, Western Cape

Gourits Holiday Flats

"Is baie goed geleë veral as jy rustigheid soek en 'n kranige visserman is. Niks vir kinders om te doen behalwe see en sandboarding op sonnige dae nie."

Mossel Bay, Western Cape

View 180

"Word aanbeveel enige tyd."

Cape Route 62, Western Cape

Boplaas Cottages

"Oudtshoorn en omgewing is ryk aan toeriste-aantreklikhede, bv. die Kangogrotte, Buffelsdrift Game Lodge, Cango Wild Life Ranch."

Oudtshoorn, Western Cape

Oude-Rest

"Beslis een van die mooiste dorpe wat ons al besoek het, met al sy besienswaardighede."

Velddrif, Western Cape

Velddrif Riverside Guesthouse

"Gawe plekkie, lekker sentraal vir kort uitstappies."

Cape Town, Western Cape

81 On Groenewoud

"I love Cape Town and it has so many beautiful places that you can go to."

De Rust, Western Cape

Vredelus Plaas Verblyf

"Baie mooi en skoon dorpie."

Paarl, Western Cape

Nantes-Vue Guest House

"Heerlike vakansieplek."

Langebaan, Western Cape

Lovers Corner

"Langebaan se hoofstrandarea is baie lekker met oulike eetplekke."

George, Western Cape

The Railway Cottage

"Pragtige, skoon omgewing."

Mossel Bay, Western Cape

Mona Lavender

"Mosselbaai is pragtig."

Mossel Bay, Western Cape

Piet se Plek

"Daar is so lekker baie om te doen. Het elke oomblik geniet!"

George, Western Cape

Huis Marais Herolds Bay

"Vriendelike en skoon dorp."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Maskam Guest Farm

"Dis 'n uitstekende plek vir toeriste en kuier al ry mens net deur die plek. Die uitsig is pragtig, baie droog, maar die natuur is 'n verwelkoming as jy lief is daarvoor."

Pearly Beach, Western Cape

Dirk Cottage

"Dit is nog lekker ongerep. Die mense is vriendelik en dis naby 'n paar gewilde dorpies en plekkies om te ontdek. Gebruik dit as jou basis en verken die hele area. Lekker lang, skoon strande vir 'n heerlike stap wat oud en jonk sal pas."

Hopefield, Western Cape

Three Oaks accommodation

"We visited the surrounding little businesses within the area and it's well located where you have the tranquillity of nature but can also take a 20 min drive to Saldanha where it's more city-like."

Greyton, Western Cape

Die Markhuisie

"Fantastic little village to relax and unwind."

Cape Town, Western Cape

Hout Bay View

"Ons eerste besoek aan Kaapstad, skoon en netjies onderhou deur owerhede. Het ongelukkig net 4 dae tot ons beskikking gehad en kon dus net blitsbesoeke oral doen. Sal vir seker terugkeer. "

Page
Page 54 - Showing 1591 to 1620
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers