Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

Medindi Manor

"Cape Town is beautiful especially going to Kommetjie and doing the scenic drive next to the coast."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Lalapanzi Cottage

"Very beautiful place to take your family on holiday."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Pier Pleasure

"Dit is rustig en stil. Ek sal definitief weer gaan."

Kaapstad, Wes-Kaap

90 On Beach Boulevard

"Die natuur is beeldskoon en baie mooi en net lekker om daar te gaan vakansie hou. Daar is altyd iets om te doen en te sien."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Diaz Beach House

"Mosselbaai is 'n heerlike plek vir 'n wegbreek of vakansie. Baie sentraal geleë, baie om te sien en te doen. Heerlike weer en vriendelike mense!"

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Ons Karoo Plaas

"Die Karoo is soveel meer as vlaktes. As jy net met die snelweg verbyry, mis jy so baie. Die Seweweekspoort slaan jou asem weg wanneer jy daardeur ry, elke keer lyk die berge anders en nuut. Dis nie die enigste plek in die omgewing wat jy kan besoek nie, maar beslis ons no 1."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Maragslapie

"Up and coming dorpie naas Yzerfontein. Ek dink die geen strand sal sorg dat Jacobsbaai iets stil en afgesonder sal bly. Ek het die stilte baie geniet."

Bettysbaai, Wes-Kaap

4514 on Ixia

"Lekker. Pikkewyne was baie oulik."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee Block 2

"Die beste uitspanplek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Bentonhof

"Fantastiese vakansiebestemming, maar dit begin nou bietjie té populêr raak ten opsigte van die verkeer in die dorp."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Paradyskloof Eenheid

"Stellenbosch is 'n lieflike dorpie, met soveel aktiwiteite om te doen. Ons sal beslis binnekort weer 'n draai maak om meer van Stellenbosch te sien. Die omgewing is pragtig tussen die berge geleë wat dit ekstra spesiaal maak."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Baie mooi, skoon dorpie."

McGregor, Wes-Kaap

Betty Boop Kothuis

"Klein, stil dorpie waar jy weer jou siel kan vind."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Lauradale Accommodation

"Fantastic restaurants and wine farms to visit."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"'n "Bucket-list"-dorpie, waar jy ten minste een keer in jou leeftyd moet uitkom!"

Kaapstad, Wes-Kaap

B's Place

"Baie lekker plek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beach @ 100 meter

"Die beste vakansiebestemming in RSA."

Langebaan, Wes-Kaap

Mykonos House

"Was lekker rustig, kinders kon hulle geniet vir die dag by Club Mykonos by die Fun Fair."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Wagon Wheel Country Lodge

"Het heerlik gaan eet in die Spur. Skoon, netjiese dorpie."

Barrydale, Wes-Kaap

The Karoo Moon Motel

"Besoekers moet tyd neem om die dorp, winkels en omgewing te verken. Baie lekker eetplekke ens."

Kaapstad, Wes-Kaap

TwinnPalms Accommodation

"Kaapstad is my gunstelingtoeristebestemming."

Paternoster, Wes-Kaap

Ahoy Farmhouse 3

"Vissersdorpie met baie toeriste en vriendelike mense."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Memories Self-Catering @ 5 on Smith

"KKNK was weereens 'n aangename belewenis."

George, Wes-Kaap

Robin's Rest and Lilly's Rest

"A beautiful town for a quiet getaway."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beach Club 602

"Ons het glad nie goeie weer gehad nie, maar sal beslis weer wil besoek."

Swartland, Wes-Kaap

Nieuwedrift Accommodation

"Not much to do in the area. Its a place to relax and read."

Blad
Blad 56 - Wys 1651 tot 1680
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang