Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Die staproete tussen Strandfontein en Doornbaai is pragtig en hoogs aanbeveelbaar."
"Dis jammer dat Paternoster ook nou onveilig voel, dit was altyd mooi en quaint, maar nie meer nie."
"Baie avontuurplekkies rondom en in die omgewing. Mens kan nie daar verveeld raak nie, pryse is maar bietjie knap, maar daar is genoeg strande om te gaan verken."
"Dit hang af wat 'n mens in 'n vakansie soek: Ek persoonlik sou hou van uitgewerkte en veilige staproetes langs die see af en miskien ook 'n tennisbaan iewers sodat 'n mens darem 'n bietjie meer aktief kan wees, maar dit is nie krities belangrik nie. Arniston moet miskien daardie unieke en outentieke atmosfeer behou en nie te veel verder ontwikkel nie. Op hierdie stadium is die karakter nog heelwat behoue oor baie jare heen, en die owerhede moet gelukgewens word dat daar nie te veel uitgebrei of verander word nie. Kassiesbaai moet asb. bewaar word. Hoekom word daar gepraat van Arniston en nie meer Waenhuiskrans nie? Ek sou graag wou weet waarom die een naam weggeval het uit die volksmond."
"We struggled to find breakfast on Sunday morning, as most places are closed, guess because it is not visitor's season."
"This is a great destination, if you leave town behind and leave your luxury at home."
"Goeie plek om as basis te dien vir blommekyk. Baie mooi natuurskoon."
"Alegria Restaurant is not to be missed. St Helena Bay is in great proximity to the flower route and Paternoster."
"Die dorpie is altyd in chaos en definitief nie mooi nie, maar die omgewing is pragtig en die moeite werd om te besoek."
"The flowers are awesome but not really much to do in Clanwilliam other than exploring the area."
"A nice quiet retreat, with friendly people. We believe in supporting the locals when in any place."
"Ons sou 'n week daar kon oorbly om die dorpie en omgewing te verken. Dis 'n unieke dorpie in 'n natuurskone omgewing. Die geboue, museums en winkeltjies op die dorp bied 'n nostalgiese gevoel."
"It was my first time coming to Cape Town. The city in general is beautiful. "