Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Montagu, Wes-Kaap

Montague 4 Seasons

"Pragtig! Wonderskone, mooie dorpie met lieflikste ou geboue! Mense baie vriendelik en behulpsaam in winkels. Restaurante was oop en kos wat bedien is, fantasties - kan veral "Die Boord" aanbeveel. Omring deur mooie berge en historiese geboue is in brosjure beskryf sodat besoekers dit rustig kan verken."

Yzerfontein, Wes-Kaap

83 Dassen Island

"Yzerfontein is 'n pragtige klein Weskus dorpie, ek hoop dat daar in die toekoms meer verskeidenheid van winkels en eetplekkies sal kom."

Prins Albert, Wes-Kaap

Saxe-Coburg Lodge

"Pragtige historiese dorp, baie van die kunshandelaars en plekke wat produkte produseer was oop (olywe, kaasmakery, ens). Vriendelike inwoners."

Worcester, Wes-Kaap

Eagle's Crest

"Sal my vriende of familie aanbeveel om daar te gaan bly."

Mosselbaai, Wes-Kaap

ATKV Hartenbos

"Fantasties, ons gaan Hermanus verruil vir Mosselbaai of Wildernes. "

George, Wes-Kaap

La Montagne

"Mistig gewees en ver van see."

Paternoster, Wes-Kaap

Seekat

"My gunstelingplekkie."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Place

"Plattelandse gasvryheid. Pragtige vissermanstylhuise Mooiste strand."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Oester 202

"Mal oor Mosselbaai. "

Franschhoek, Wes-Kaap

Leopard Tree Corner

"Pragtige dorp met baie besienswaardighede en verskeidenheid van restaurante, wynplase ens."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Olive Grove Guest Farm

"Pragtige Karoo-dorp. Mooi kerk en stil toe ons daar deur is."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Pudumo 102

"Baie ekker vakansieplek. Baie om te doen, ons gaan elke jaar ons vakansie daar hou."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Four Seasons Guest House

"Pragtige ligging, uitstekende restaurante en goeie dienslewering."

Robertson, Wes-Kaap

Buitehof Kelder

"Lekker om te verken met baie goeie wynplase."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Naby Genoeg

"Fantastiese area, ons gunstelingarea."

Knysna, Wes-Kaap

Paquita Cottage

"Ek dink dis een van die beste vakansiedorpe."

Kaapstad, Wes-Kaap

President Hotel Cape Town

"Geniet altyd die Kaap, veral die rooibus."

Boland, Wes-Kaap

Scotsfontein Estate

"Oral waar ons was, was die mense ingestel op goeie diens en gasvryheid."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Accommodation @ Sea Trader

"Wonderlike, ongerepte wegbreekplekkie. "

Kleinmond, Wes-Kaap

Fynbos Holiday House

"Ons geniet Kleinmond altyd."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Ons het nie regtig rondgegaan nie, die heerlikste brood by OK gekoop en gaan braai."

Hermanus, Wes-Kaap

Wild Pepper Tree

"Hermanus is so naby aan Kaapstad en bied 'n wye verskeidenheid van besienswaardighede en doen-dinge in die onmiddellike omgewing en wyer."

Paarl, Wes-Kaap

Calais Wine Estate

"Paarl is awesome."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Sonvanger

"Heerlike vakansiebestemming met baie vir die kinders om te doen en pragtige natuurskoon."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments

"Baie aktiwiteite en asemrowende natuur."

Kaapstad, Wes-Kaap

Accommodation Nachelle

"Dit bly die pragtigste plek om vakansie te gaan hou. Met elke besoek is die natuur en mooiheid daarvan vir jou iets nuuts."

Velddrif, Wes-Kaap

River & Sea

"Baie om te sien en ryk aan voëllewe."

Knysna, Wes-Kaap

47th on Howard

"We chose to avoid the holiday crowds and instead visited Leisure Island which was quieter than Knysna centers. At Leisure Island we visited a little coffee shop, Nadine's, - a real gem!"

Blad
Blad 570 - Wys 17071 tot 17100