Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Marius B. - 26th September 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Rustig maar nie regtig baie om te doen nie. Naweke is bestemmings toe van vroeg af en as jy nie drink nie is daar nie veel aan Langebaan nie. Ek persoonlik sal nie weer daar gaan vakansie hou nie.
Gert H. - 26th September 2017
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Inwoners is so vriendelik en die dorpie het so baie om te bied.
Erika A. - 26th September 2017
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Dis vreeslik mooi en rustig. Baie om te sien en te doen veral vir die kinders. Vir die gemiddelde inkomste groep, sal jy beslis voor die tyd moet spaar. Die koffiewinkels en geskenkwinkels se pryse is baie duur asook die pryse in die OK grocer. Ek sal beslis volgende keer eie kos en hout van my tuisdorp af bring.
Marita B. - 26th September 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
As jy natuur en klein dorpies geniet moet jy hier 'n draai maak. Daar is die pragtigste winkels en "Afraid of Mice" my insiens die mooiste op die dorp. Die restaurante bedien die heerlikste kos en daar is iets vir almal. Ry met 'n fiets deur die dorp en geniet tee en koek by die kwekery. Stap in die natuurreservaat. Glo my, 'n naweek is net te min om alles te doen.
Hanlie S. - 26th September 2017
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Dit is jammer dat daar nie plek is om ontbyt te eet of koffie te gaan drink.
Michell M. - 26th September 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Would love to retire there.
Johan S. - 26th September 2017
staying in George, Wes-Kaap
Tyd was te min om by als uit te kom, maar sal beslis volgende keer langer bly om die mooi dorp beter te leer ken.
Ken H. - 26th September 2017
staying in De Rust, Wes-Kaap
Just the right place to use as a basis when you want to explore the beauty of the Karoo or it's an amazing place for a tranquil break.
Danielle V. - 26th September 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
One of the best beaches in the Cape. Absolutely breathtaking.
Tamaryn E. - 26th September 2017
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
There is not much to do in St Helena Bay. It's really a place to go to when you're in need of chill time. We however explored along the way and stumbled upon a gem, Langebaan Nature Reserve.
John G. - 26th September 2017
staying in Boggomsbaai, Wes-Kaap
Perfect place for peace and quiet in a small village. The beach is huge (no lifeguards on duty - maybe there are during peak seasons). Well away from the rat race and excellent cellphone reception. No houses have walls or electric fences.
Nick F. - 26th September 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
'n Fantastiese plek! Ek will weer daar kuier.
Sugnuet D. - 26th September 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
The things I love restuarant is 'n moet om te gaan eet, baie vriendelike personeel en maak 'n draai in Kerkstraat, baie winkeltjies om in te loer.
Hettie D. - 26th September 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Very friendly place to be.
Chantelle G. - 26th September 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Baie min om te doen met kinders. Maar die Bird Paradise sal ek enige tyd aan beveel. Als was mooi skoon en die diere is almal baie goed versorg.
Gerda P. - 26th September 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Dis baie mooi en 'n fantastiese plek en area en mens kan die Kaap van alles kante af sien.
Soné C. - 26th September 2017
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Beautiful place with so much to do.
Annette J. - 26th September 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Mooi area en skoon net jammer dat mense iets elke 5 tree iets aan jou probeer verkoop, kan irriterend raak.
Andrew C. - 26th September 2017
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
My home town forever!
Alexi D. - 26th September 2017
staying in George, Wes-Kaap
George word baie netjies gehou en dit is 'n stunning plek!
Werner E. - 26th September 2017
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Jacobsbaai, in my opinie, is 'n juweel van 'n kusdorp! Die grondpaaie laat my terugdink aan die dae toe ek nog kind was en buite gespeel het tot die straatligte aankom. Die klein kafee het die basiese benodigdhede beskikbaar: brood, melk, suiker, ens. Dit is net reg.
Yvette C. - 26th September 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Wanneer daar onweer is, is daar niks om te doen nie.
Izanda S. - 26th September 2017
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
It is a very tranquil beautiful place with very friendly people and very in tuned with nature.
Johan S. - 26th September 2017
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Fantastiese omgewing . Sal weer besoek. Die keer met baie meer tyd op hande as net 'n langnaweek.
Natasha S. - 26th September 2017
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Quiet cosy area.
Odette J. - 26th September 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Dit is pragtige rustige see dorpie en mens kan lekker uitrus daar.
Juanita V. - 26th September 2017
staying in Caledon, Wes-Kaap
Ek was aangenaam verras met die netheid van die dorp!
Hein B. - 26th September 2017
staying in Stanford, Wes-Kaap
Klein dorpie, baie om te doen.
Nikki B. - 26th September 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Dit is 'n regte plaasdorpie. Dit het iets van alles en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig!
Jaco L. - 26th September 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Had a whale of a time.
Maudette V. - 26th September 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie en vriendelike mense.
Dianne R. - 26th September 2017
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Tergniet is 'n rustige area, mooi skoon en veilig.
Ian L. - 26th September 2017
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
Kleinbaai is pragtige plek, die naby geleë restaurant (The Great White House) is 'n moet (probeer die Perlemoen!). Behalwe vir die haai- en walvisbootreise is daar nie veel om te doen in Kleinbaai self nie, maar as jy bereid is om te reis is die omliggende omgewing baie mooi.
Henk K. - 26th September 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Pragtig in die lente. My eerste ervaring. Langebaan sien my weer.
Johan V. - 26th September 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Eerste keer in Yzerfontein, het dit baie geniet.
Manda T. - 26th September 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Coming from Gauteng, we were amazed at how clean the streets were. Lovely place near the wine routes.
Andre S. - 25th September 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Vir slegs oorslaap is die dorp gerieflik. Eetplekke beskikbaar.
Renay F. - 25th September 2017
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Dis 'n rustige bestemming, en die rus werd.
Adri C. - 25th September 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Clanwilliam is baie sentraal geleë wanneer die doel van jou vakansie blomme-kyk of Cederberge of Muisbosskerm of Weskus is. Dis 'n bedrywige dorp met alles wat jy nodig mag kry. Net-Marie se Rooiboshuis is 'n definitiewe besoek werd asook die Floris Restaurant waar ons lekker geëet het. Clanwilliam het ook een van die mooiste Sparwinkels waarin ons al was.
Cyril E. - 25th September 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lyk of dit op die afdraande is.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za