Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35120 resensies.

Paternoster, Wes-Kaap

Lilla's Landing

"Sort crime out. Illegal undersize crayfish sellers irritating."

Swellendam, Wes-Kaap

Wildebraam Berry Estate

"Asemrowende plek, puik toeriste dorp met fantastiese topgehalte-eetplekke, historiese geskiedenis. 'n Moet vir elkeen. Fantastiese natuurskoon met die berge en riviere."

Kleinmond, Wes-Kaap

Lekkerus

"Kleinmond is soon en netjies en die mense is so vriendelik."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Stay @ Gracios

"Beslis ’n aangename toeristedorp."

Kleinkrantz, Wes-Kaap

White Sands

"Lieflik! Ek bring my familie so gou ek kan."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Country Hotel

"Ons is baie beïndruk met die dorp, skoon, lewendig, pragtige winkels, koffie en eetplekke en die vrugte- en wynverkope! Ons sal Montagu beslis weer besoek!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

The Lookout Guest House

"Mosselbaai is my hartsplek. As jou siel rus kort is dit waarheen jy gaan. Mooiste natuur en skoonste plek in SA. Dis waarheen ek vlug as die lewe net te veel word."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Fork West Apartment - Top Floor Unit 6

"What a magnificent beach for an early morning run and refreshing swim. Unfortunately conditions were not great for my rather enthusiastic surfers who braved the howling South Easter and uncoperative tides but we will just have to return then another day. Thoroughly enjoyed a delicious bite to eat at the eclectic Wit Mosselpot."

Mosselbaai, Wes-Kaap

The Bay Lodge

"Lekker atmosfeer, paaie is nogal besig."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Oude Hoek 106

"Lieflike plek met baie goed om te doen. Wynplase en restaurante was puik."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Sentara geleë naby alles. Bied groot verskeidenheid vir toeriste."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Groendraai Accommodation

"Puik! Ons het dit baie geniet, baie besienswaardighede en plekke wat ons kon gaan besoek."

Hermanus, Wes-Kaap

Misty Waves Boutique Hotel

"Kan nie Hermanus in twee dae sien nie en is besig om te sien wanneer ons weer daar besoek kan bring. Een van ons beter trippies!"

Arniston, Wes-Kaap

Droomhuis

"Daar is baie om te sien in Arniston en omliggende omgewing. Die Waenhuiskransgrot was iets besonders om te sien."

Prins Albert, Wes-Kaap

Bushman Valley

"Pragtige dorpie met gasvrye, interessante inwoners. Goeie restaurante."

Barrydale, Wes-Kaap

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Moenie net deurry nie. Stop daar en verken 'n bietjie. Daar is meer as net Diesel en Creme op die dorp."

Villiersdorp, Wes-Kaap

Eyrie House @ Porcupine Hills Guest Farm

"Ons is bekend met die area - heelwat besienswaardighede rondom Villiersdorp."

Greyton, Wes-Kaap

Francolin Cottage

"Dog-friendly restaurants, walking-friendly town and great hikes nearby."

Struisbaai, Wes-Kaap

Seagulls Seasong

"Beautiful beaches and vibrant harbour."

Swellendam, Wes-Kaap

Eenuurkop Guest Farm

"Daar is onder andere 'n groot Checkers en Spar op die dorp en baie restaurante om van te kies."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lamberts Bay Hotel

"Mooi kusdorp. Interessant was die hoeveelheid bote wat by hawe in is, die snoek het gebyt."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sea Villa @ Diaz Beach

"Pragtige skoon en stil strand (buite skoolvakansie?)."

Paternoster, Wes-Kaap

Kiewiet

"Pragtige dorpie."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Soetdoring Selfsorg

"Ek kom maar baie min in Oudtshoorn."

McGregor, Wes-Kaap

Yellowstone Cottages

"Fascinating old village with great restaurants."

Bredasdorp, Wes-Kaap

De Volkshuijs

"'n Pragtige dorp met trotse inwoners te oordeel na hoe mooi die meerderheid tuine en huise pragtig na omgesien word. Lekker sentraal geleë om 'n groot deel van die Overberg en die kus te besoek en na mooi plekkies soos L'Agulhas, Baarskeerdersbos, Elim, de Hoop Gansbaai en nog vele ander op daguitstappies te besoek. 3 moderne goed toegeruste kleinhandelaars binne loopafstand van mekaar vir al jou inkopie behoeftes. Volgende keer bly ons langer!"

Blad
Blad 583 - Wys 17461 tot 17490
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang