Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Knysna, Wes-Kaap

Lagoon Breeze Apartment

"Knowing Knysna from having grown up within the Garden Route area, I was a bit disappointed. The traditional tourist attraction shops within the main street and surrounding area are evaporating and being replaced by cheap local usage shops. Over and above the Waterfront one really has to drive out somewhere else such as the Heads, Brenton, Plettenberg Bay and further to enjoy openness. The Superspar in Sedgefield is even more modern and better than the one in Knysna."

Robertson, Wes-Kaap

Vlettershof Guest House

"Besoek Robertson se opregte vriendelike mense en plattelandse atmosfee. Jy sal nie spyt wees nie."

Greyton, Wes-Kaap

Ella's

"Dis net jammer dat die meeste eetplekke nie in die aand oop is nie."

Strandfontein, Wes-Kaap

WesKus PanDokkies

"My grootword-strandoord in die 50er en 60er jare. Sal altyd weer teruggaan."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Seaview Lodge

"Altyd 'n plesier om hier aan te doen. Elke keer ontdek ons nog plekke waar ons nog nie voorheen was nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Manor House

"Kaapstad en die omgewing is altyd die reisiger en vakansieganger se droomomgewing."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Dean's Den

"Lovely Karoo town. A nice, comfortable destination on Route 62."

Kaapstad, Wes-Kaap

Fynbos Guest Unit

"Raak te besig vir my. Die mense is baie vriendelik en baie behulpsaam."

Kaapstad, Wes-Kaap

Waterways

"Dit is die mooiste plek onder die son, sal beslis weer in Kaapstad vir my weer 'n plekkie kry."

Albertinia, Wes-Kaap

Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat

"'n Weggesteekte juweel in die Suid-Kaapse platteland."

Worcester, Wes-Kaap

Da Rooms Accommodation

"Paaie is maar sleg, met baie gate. Tans verwaarloosde stad, wat vroeër pragtig was."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Santos Express

"Baie pragtige dorp met baie goed wat 'n mens kan gaan kyk, zip line, die groot Cave, casino en pragtige see, met nice restaurante."

Hermanus, Wes-Kaap

Le Whale

"Mal oor die dorp. My ouers is daar afgetree."

Knysna, Wes-Kaap

Cabin @ 103

"Baie nice plek en 'n pragtige plek."

McGregor, Wes-Kaap

Toby's House

"McGregor is a lovely town to stay in, however does not have many activities. We mostly drove to Roberston to do things there."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Herehuis

"Ek beskou dit net as 'n oornagstop."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Estoril 35

"Baie te sien en te doen in Mosselbaai."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Hartenbos Innikol 75

"Die weer het nie heeltemal saamgespeel nie, maar baie ander dinge gevind om te geniet."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

En Route

"Hou van die dorpie, maar is maar 'n vuil plekkie as jy daar uitry."

Velddrif, Wes-Kaap

Stay Anchored

"Lieflike dorp, klipgooi van ander toeristebestemmings af!"

Montagu, Wes-Kaap

Rainbow Glen Guest Cottages

"Pragtige, skoon dorpie. Stil en rustig."

Paternoster, Wes-Kaap

D.V. Engelhijs

"Pragtige plek, maar ai dooie robbe en voëls op strand baie hartseer. Die verkopers van krewe en skulpe kan nogals lastig wees, maar nooit aggressief nie."

Struisbaai, Wes-Kaap

Nirvana

"Very lovely town. Very quiet, perfect for a getaway."

Kaapstad, Wes-Kaap

Peninsula Bay Rooms

"Beste plek in die wêreld."

Wildernis, Wes-Kaap

The Wilderness Hotel

"We had a great time at this location even though we were there on business."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oude Jansia Gastehuis

"Lekker rustig en veilig. Besonderse aktiwiteite vir elkeen se voorkeur."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Evergreen Lodge

"Uitstekende omgewing, skoon en pragtige natuur."

Kaapstad, Wes-Kaap

Hilltop Guesthouse

"Altyd 'n plesier en die moeite werd om te besoek."

Montagu, Wes-Kaap

La Chapelle

"Absoluut pragtig, nou een van my gunstelingplekke in die wêreld."

Blad
Blad 632 - Wys 18931 tot 18960